Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sikelela Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coatbridge-singel 26, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sikelela Guesthouse is in die voorstad Parklands naby Bloubergstrand geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf met gratis parkeerplek en gratis WiFi regdeur die eiendom.

Verblyf word gebied in 11 gastekamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kamers is ook toegerus met linne, handdoeke, 'n haardroër, breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en 'n yskas in.

Die gastehuis is 6 km vanaf Bloubergstrandstrand geleë en bied toegang tot restaurante en winkelsentrums in die area. V&A Waterfront en die veerboot na Robbeneiland is 27 km weg.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Wesley S
Besigheidsreis
5.0
Great location, great value for money, and friendly staff. Great location. Friendly staff. Comfortable rooms. I had to leave early the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Caren F
Saam met vriende
5.0
Wonderful. It was very nice to be on this side of the world, and I really loved it here. So, yes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Zamakhuba M
Saam met lewensmaat
5.0
We were treated so well. Excellent service!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tyrone K
Saam met vriende
5.0
Lekker. Dit was baie lekker.
Des 2023
Francois R
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. Kitchen can do with a bit of upgrade.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Guy Blaise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Coatbridge-singel 26, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sikelela Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coatbridge-singel 26, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7e592990e0b60a1e4c5a060be04d642c6797a7bc9ab217e6233087868188b5387cb60492c1edfed77c2ec783572cb22b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 26 Coatbridge Crescent Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.802388001684 18.508635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang