Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silentview Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2018

Ek was nie baie tevrede nie. Kamer was skoon en netjies maar daar is vir ons gesê dat hulle sal melk bring vir die koffie. Dit het nooit gebeur nie. Ons het twee aande oorgeslaap. Kamer is nooit gediens nie. Bed is nie opgemaak nie en vuil koppies is nie gewas nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilona V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2016

Kamer baie baie klein en voorkant van gastehuis benodig opgradering en skep nie 'n goeie indruk nie. Die beskrywing op die webtuiste kan miskien meer volledige inligting gee en wanneer 'n kamer bespreek word behoort dit duidelik gestel word watter kamer 'n mens kan verwag. Ons daag op en het hulle ons in 'n piepklein kamer gesit agterom in die hoek met 2 enkelbeddens. Hulle het blykbaar ons verwar met 'n ander gas se versoek vir enkelbeddens? Gelukkig was ons net vir een aand bespreek!!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2014

Fantasties, vriendelik en rustig! Verblyf was uitstekend en sal dit vir ieder en elk wat oorslaapplek soek, aanbeveel! Ek is vriendelik ontvang en baie goed na gekyk. Die kamer is lieflik en ruim en dit het gevoel asof ek tuis is! Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2014

Voortreflik! 'n Aangename en vriendelike gasvrou (Corlea). Baie lekker gekuier, geslaap en geswem. Sal verseker aanbeveel. Sal verseker weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cordea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d0144df53c6ca2f21ca6b961155eba55dc5d619b3af71596c7affa7839bce8007c11a21ba0ec193d3a21b7f6e8643de1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 8 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.729444 28.207633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang