Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silentview Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silent View Guesthouse, geleë in die rustige Riviera-voorstad van Pretoria, bied 'n verskeidenheid akkommodasie insluitend kindergeriewe teen bekostigbare tariewe. Verstommende uitsigte oor die stad sal jou siel kalmeer en jou gemoedsrus gee na 'n lang dag.

Silentview Guesthouse het luukse en suite-kamers, kindergeriewe, volledig toegeruste selfsorg-eenhede, Bush-hutte, 'n swembad en venue vir bekendstellings, aanbiedings, herdenkings en vieringe.

Ons nooi jou, jou vriende en familie uit om deel te wees van ons kunsdorpie en om eenvoudig die vrede en plesier van mekaar se gunsteling gesprekke te geniet waar jy sommer tuis sal voel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cordea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Silentview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d0144df53c6ca2f21ca6b961155eba55dc5d619b3af71596c7affa7839bce8007c11a21ba0ec193d3a21b7f6e8643de1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 8 Malan Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.729444 28.207633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang