Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silken Thomas Rivier Kothuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Altanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Silken Thomas Rivier Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Moné C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moné C

Salig! Ligging is perfek, uitsig is iets wat geld nie kan koop nie. Dankie!

Lieflike kothuis, goed toegerus. Net wat jy nodig het om ordentlik te rus.

Silken Thomas Rivier Kothuis se terugvoer

Baie dankie Moné, bly julle kon deel in ons stukkie eden. Sien uit om julle weer te ontvang

Silken Thomas Rivier Kothuis
Loula C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loula C

Rustige wegbreek en ontspannende kuiertjie.

Ons het Silken Thomas Kothuis besoek en was weggeslaan met ons uitsig en die natuurlewe wat ons omring het. Die kothuis verskaf baie buitelug en binnehuis aktiwiteite waarmee 'n mens jouself kan besig hou. Ons sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Silken Thomas Rivier Kothuis se terugvoer

Baie dankie Loula, bly jul dit geniet. Kom asb weer 🤗

Silken Thomas Rivier Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxbow Plaas, Buffelsbaaiweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8464575a4b440d5ed9cc192c9d6f3a8934b458362166382d7f7d186e62c612a675a74b8d64655e038b95dbf4f5d125c7805e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Oxbow Farm Buffelsbaai road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046382680693 22.934695315419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang