Silken Thomas Rivier Kothuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxbow Plaas, Buffelsbaaiweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silken Thomas Rivier Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n plaas van 33 hektaar in die Goukammavallei. Dié kothuis is onfhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n tweeplaatgasstoof.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook toegang tot die Goukamma-rivier.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Altanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oxbow Plaas, Buffelsbaaiweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Silken Thomas Rivier Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxbow Plaas, Buffelsbaaiweg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang