Silken Trap Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis-weg 31, Patlynn (Rispark), Johannesburg-suid, 2053, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silken Trap Guest House spog met die ideale ligging in Johannesburg. Verblyf word aangebied in 3 unieke kamers met en suite-badkamers. Die gastehuis het ook 'n groot tuin en 'n gemeenskaplike swembad.
Elke kamer het addisionele geriewe insluitend tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en mikrogolf. Daar is ook 'n kragopwekker in die geval van kragonderbrekings. Die koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort. Die koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die koningkamer en koninginkamer het elk addisionele geriewe insluitend 'n yskassie en haardroër. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, gebruikmaak van die gratis WiFi, of net die pragtige uitsigte van die stoep af geniet. Gaste kan ook in die tuin ontspan en lekker piekniek hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Francis-weg 31, Patlynn (Rispark), Johannesburg-suid, 2053, Gauteng
- Gaste dink Silken Trap Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis-weg 31, Patlynn (Rispark), Johannesburg-suid, 2053, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang