Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam Farmstay @ Ora Farms

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Tswanette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Gesinstyd op sy beste. Oom Faasen het ons so vriendelik ontvang. Die kinders was uit hul vel met die dam en kajakke tot ons beskikking (tyd was net te kort om dit te geniet). Die huisie was baie skoon en netjies, goed toegerus met als wat jy kan benodig. In die aand was dit so lekker om langs die braai te sit en na die naggeluide te luister, het selfs vuurvliegies gesien. Ons sal beslis weer gaan kuier en dié keer die hele familie ook vat. Baie dankie, Oom Faasen en Tannie Anna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Vriendelike, aangename mense. Baie mooi omgewing om te oornag. Heerlike vrugte gekoop by gasheer en hulle was vrygewig en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lungi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Enjoyable. Big ups to the hosts. Very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Very nice place to stay. Cozy and comfortable. The host was very accommodating to our early morning get up and go. Nice view and peaceful area. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Baie lekker en rustig gewees. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Burgert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Presies wat ons gesoek het. Bietjie buite die stad en plek vir die kinders op te speel. Lekker dam en rotse vir die kinders. Was skoon en netjies. Anna was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Siloam Farmstay @ Ora Farms
Dit is net altyd n plesier om sulke dankbare en vergenoegde gaste te huisves. Was n fees om julle hier te hê. Kom asseblief weer.

Annabelle M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2019

Baie lekker. Met aankoms is ons baie hartlik verwelkom, lekker skoon, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie lekker wegbreeknaweek! Siloam is baie sentraal geleë. Die geriewe is genoeg vir wat ons nodig gehad het, en ons gashere was baie verwelkomend! Dankie vir 'n lekker naweekwegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Wonderlike mense! Baie lekker plek om te bly en mense laat jou baie welkom voel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2018

‘n Stukkie hemel Geleë op ‘n pragtige plaas met asemrowende natuurskoon. Heerlik om te ontsnap vir ontspanning, maar ook goed geleë as jy die Laeveld wil verken. Die huisies is netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is. Tannie Anna en Oom Faasen doen alles in hulle vermoë om die kuier by hulle so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6592b7c9bb7ebc65fb8440497070cb84e445b5961636f15d261e05bf2b9e4babf0be770423d6c18d06c43db787eba564f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Ora Farm Karino 1204 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.48946225641 31.078434779432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang