Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam Farmstay @ Ora Farms

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siloam Farmstay is op 'n sitrus- en makadamiaplaas in die Krokodilvallei, sowat 12 km buite Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga, geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir persone wat lief is vir die natuur en stilte waardeer.

Die area bied talle buitelugaktiwiteite, soos kunsvlieghengel, bergfietsry en voetslaanroetes.

Siloam bied 'n rustige omgewing met 'n skoonheid eie aan die Laeveld.

Daar is 'n hotel vir honde 1 km vanaf die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Gaste dink Siloam Farmstay @ Ora Farms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Plaas, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6592b7c9bb7ebc65fb8440497070cb84e445b5961636f15d261e05bf2b9e4babf0be770423d6c18d06c43db787eba564f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Ora Farm Karino 1204 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.48946225641 31.078434779432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang