Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam Village

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siloam Village is die ideale oornagplek tussen 3 natuurreservate in die Oviston Natuurreservaat in Gariep. Hierdie rustieke selfsorg-ervaring is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit het 'n bekoorlike atmosfeer en bied iets vir almal om te geniet, wat dit die ideale plek maak om die son te geniet, te ontspan en te herlaai.

Gaste kan kies tussen 6 eenhede. Elkeen van hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf stapelbeddens. Die badkamers het elkeen óf 'n stort óf 'n bad. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook die wildbesigtigings en die grootste varswatermeer vir vermaak geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leandre F
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker kuier, personeel was baie vriendelik. Ons tyd was baie lekker.
Sep 2024
Leon T
Saam met lewensmaat
5.0
Soete nagrus. Dit was 'n ongelooflike lekker oorslaap. Die fasiliteite is goed versorg en instand gehou. Beslis die moeite werd om daar te oornag. Dan...
Sien meer
Des 2023
Percy M
Gesin met klein kinders
4.6
Baie gemaklik en goeie waarde vir geld. Waarde vir geld is uitstekend en dis baie gemaklike akkommodasie en net wat ons nodig gehad het. Lekker naby a...
Sien meer
Des 2023
Marc K
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing. Siloam Village exceeded our expectations. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Tyron N
3.4
Adequate facilities. Suitable for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Rainforest Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Siloam Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01963a8dda7463be48283ce4d50659e980087bacbad128d017621b4d7c2193f5fcd3b56a1e3940110b223fc2517ad0ebd89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 2 Msasa Road Gariep 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.694954 25.76683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang