Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silva

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tinka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was 'n heerlike verblyf gewees, die TV met vele kanale en internet 'n groot bonus. Baie vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel, alles was skoon en netjies, kombuisie het in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Baie dankie, Tinka, dit was lekker om julle hier te hê.

Louise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie Louise, dit was lekker om julle hier te hê.

Annelie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vinnige oorslaap in Nelspruit vir 'n sportkompetisie. Ons het letterlik die naweek net by Silva geslaap en dan weer van daaraf rondgery. Vir die doel was die eenheid perfek en goed geprys. Die eenheid is klein en kompak, maar vir ons as gesin was dit groot genoeg. Alles wat nodig was, was in die eenheid. Die ontvangs was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dis bitter maklik om van Silva op die hoofpaaie te kom en die area is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Hi Annelie Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te hê.

Delicia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

It was peaceful and quiet. Beautiful and clean clean apartment with all the necessities. The host was very helpful. We really enjoyed our stay and will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Thank you Delicia, we really enjoyed having you here.

Lusinda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Pragtige plek. Die plek was amazing, net baie klein vir 'n gesin van 4. Meer geskik vir 'n paartjie van 2, maar anders as dit was dit baie amazing. Plek is pragtig skoon, met loadshedding word daar ligte gegee wat permanant op charge is. Die eienaars is heeltyd beskikbaar as 'n mens iets wil weet. Daar was genoeg komberse en alles daar om ons warm te hou, en 'n alarm wat aangeskakel word vir meer veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cynthia
Silva
Dankie Lusinda, ons waardeer jou volledige resensie. Dit was lekker om julle hier te he.

Clodine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantastiese blyplek. Lekker ruim plekkie, netjies. Sal beslis weer hier boek vorentoe. Eienaar is vriendelik en aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Baie dankie Clodine, dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit om julle weer te sien.

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties. Het baie lekker gekuier en dis naby alles en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie Theuns, baie lekker om gaste soos julle te he.

Paul M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Excellent and I enjoyed it. Great and I would love to come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Gasvrye mense, baie netjiese plek. Ons is verwelkom soos familie. Baie dankie vir jul gasvryheid. Julle plek is regtig baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer by julle kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cynthia
Silva
Dankie Leon, altyd 'n voorreg om sulke lekker gaste te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Nadine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Doel van reis was vir skool netbal naweek deelname. Verblyf benodig gehad vir hele gesin, naby aan laerskole. Verblyf was netjies en het presies gebied wat nodig was vir die doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang