Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silva

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Silva
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tinka B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka B

Was 'n heerlike verblyf gewees, die TV met vele kanale en internet 'n groot bonus.

Baie vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel, alles was skoon en netjies, kombuisie het in al ons behoeftes voorsien.

Silva se terugvoer

Baie dankie, Tinka, dit was lekker om julle hier te hê.

Silva
Louise L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, dankie.

Silva se terugvoer

Dankie Louise, dit was lekker om julle hier te hê.

Silva
Annelie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Vinnige oorslaap in Nelspruit vir 'n sportkompetisie.

Ons het letterlik die naweek net by Silva geslaap en dan weer van daaraf rondgery. Vir die doel was die eenheid perfek en goed geprys. Die eenheid is klein en kompak, maar vir ons as gesin was dit groot genoeg. Alles wat nodig was, was in die eenheid. Die ontvangs was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dis bitter maklik om van Silva op die hoofpaaie te kom en die area is netjies.

Silva se terugvoer

Hi Annelie

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Dit was lekker om julle hier te hê.

Silva
Delicia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia H

It was peaceful and quiet. Beautiful and clean clean apartment with all the necessities. The host was very helpful.

We really enjoyed our stay and will definitely go back again.

Silva se terugvoer

Thank you Delicia, we really enjoyed having you here.

Silva
Lusinda J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lusinda J

Pragtige plek.

Die plek was amazing, net baie klein vir 'n gesin van 4. Meer geskik vir 'n paartjie van 2, maar anders as dit was dit baie amazing. Plek is pragtig skoon, met loadshedding word daar ligte gegee wat permanant op charge is. Die eienaars is heeltyd beskikbaar as 'n mens iets wil weet. Daar was genoeg komberse en alles daar om ons warm te hou, en 'n alarm wat aangeskakel word vir meer veiligheid.

Silva se terugvoer

Dankie Lusinda, ons waardeer jou volledige resensie. Dit was lekker om julle hier te he.

Silva
Clodine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clodine B

Fantastiese blyplek.

Lekker ruim plekkie, netjies. Sal beslis weer hier boek vorentoe. Eienaar is vriendelik en aangename mense.

Silva se terugvoer

Baie dankie Clodine, dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit om julle weer te sien.

Silva
Theuns D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Fantasties.

Het baie lekker gekuier en dis naby alles en baie rustig.

Silva se terugvoer

Dankie Theuns, baie lekker om gaste soos julle te he.

Silva
Paul M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Excellent and I enjoyed it.

Great and I would love to come again.

Leon F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Gasvrye mense, baie netjiese plek.

Ons is verwelkom soos familie. Baie dankie vir jul gasvryheid. Julle plek is regtig baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer by julle kom bly.

Silva se terugvoer

Dankie Leon, altyd 'n voorreg om sulke lekker gaste te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Silva
Nadine H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Doel van reis was vir skool netbal naweek deelname.

Verblyf benodig gehad vir hele gesin, naby aan laerskole. Verblyf was netjies en het presies gebied wat nodig was vir die doel.

Magdel G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel G

Ideaal vir 'n dag of 2 se verblyf.

Ons het lekker gebly, meer as genoeg wat mens nodig het. Die sleeper coach was net bietjie knap vir my 2 tiener maar dis definitief nie die ergste nie.

Irma M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Waarde vir geld!

Ek kan met vrymoedigheid hierdie plekkie aanbeveel. Ons het lekker gebly! Baie dankie!

Silva se terugvoer

Dankie Irma, julle was lieflike gaste om te akkomodeer en hoop ons sal julle weer sien.

Silva
Corrie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L

Baie lekker.

Baie lekker plek en rustig.

Nadine H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Modern, skoon, veilig en gemaklik.

Beïndruk met die fynere details. Moderne afronding. Skoon en netjies.

Silva se terugvoer

Baie dankie Nadine, dit is heerlik om gaste soos julle te verwelkom.

Silva
Wimpie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie H

Lekker rustig.

Net 'n deur wat kort tussen kombuis en kamer.

Stephanus Petrus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus Petrus V

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker gewees. Eienaars baie vriendelik en het baie kom hoor of ons nie iets nodig het nie.

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang