Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silva

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Silva is in West Acres, Mbombela (Nelspruit) en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin met 2 kinders en 2 volwassenes. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en bied slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders). Let asb. daarop dat dit nie geskik is vir 4 volwassenes nie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die oopplan kombuis - leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Amazon Prime, Disney plus en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tinka B
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n heerlike verblyf gewees, die TV met vele kanale en internet 'n groot bonus. Baie vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel, alles was skoon ...
Sien meer
Sep 2024
Louise L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.
Apr 2024
Annelie D
Gesin met tieners
5.0
Vinnige oorslaap in Nelspruit vir 'n sportkompetisie. Ons het letterlik die naweek net by Silva geslaap en dan weer van daaraf rondgery. Vir die doel ...
Sien meer
Mrt 2024
Delicia H
Gesin met tieners
5.0
It was peaceful and quiet. Beautiful and clean clean apartment with all the necessities. The host was very helpful. We really enjoyed o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Lusinda J
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige plek. Die plek was amazing, net baie klein vir 'n gesin van 4. Meer geskik vir 'n paartjie van 2, maar anders as dit was dit baie amazing. Pl...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Silva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3U1XZZUmCfXGJbmdOi3f8VUaLnNMdKukq6gCGhR9eBYI8EPQ8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tambotie Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477327979676 30.965378303197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang