Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Bay Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18de Straat 7, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R17 612 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Silver Bay Villa is 'n pragtige vakansiehuis teen die strandfront in St. Helenabaai. Die huis spog met 'n manjifieke see-uitsig en bied maklike toegang tot die strand.

Die smaakvolle vierslaapkamer-villa bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n oopplan-leefarea op die boonste verdieping terwyl die slaapkamers en familiekamer op die grondverdieping is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n gastetoilet naby die waskamer en nog een net langs die ingangsportaal. Die kamers op die grondverdieping het elkeen direkte toegang tot die strand.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n mooi see-uitsig en lei na 'n beskutte binnehof met 'n randvloeiswembad. Ondervloerse verhitting is regdeur die villa beskikbaar vir koeler dae en daar is ook 'n kaggel op die boonste verdieping. Die villa het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en gratis WiFi.

Die pragtige kusstreek bied 'n rits aktiwiteite en besienswaardighede wat natuur-, kos- en wynliefhebbers sowel as vissermanne en avonturiers sal aantrek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18de Straat 7, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 17 612
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 17 612
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18de Straat 7, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ef9927ef58359548b3dccf3a31dcadc1217aa9494d9e8550eb4bc2eb286f4434acb3d5ceecae8d4890dbe012558b6197b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 612 per nag (plek vir 8) 7 18th Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.707348523835 17.978455714121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang