Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Dolphin Holidays Apartment 78

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Debra D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfect for a holiday treat. If I have to go back, I will do so. Clean and quiet, everything was perfect. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons sal dit definitief weer doen en het dit baie geniet. Ons het as familie en gesin baie lekker en gerieflik gebly, die woonstelblok is teen die strand met sy eie private swembad wat ons baie gebruik het. Die restaurante en inkopiesentrum is alles loopafstand en as jy wil na die mall toe gaan vir yskaats, is dit net 3 km.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker gewees. Sal baie graag weer gaan. Baie lekker tyd gehad en sal graag weer wil gaan. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny C
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Pleasant. Pleasant. Everything was in close proximity to the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angelique H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Great accommodation, great Location, very safe. The flat is very comfortable but could do with a bit of a touch-up, window handles broken, paint peeling in the bathroom etc. But overall a lovely flat, breathtaking view, love that all the rooms open onto the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Babu
Silver Dolphin Holidays Apartment 78
Dear Guest Thank you for your feedback. We will certainly look into the broken window handles and the paint peeling in the bathroom. Your response is always valuable is assisting us to make the establishment better for other guests. Kind Regards Babu Reservations Coordinator

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Thalita C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Fantastiese ligging, skoon en netjies. Ons het ons verblyf verskiklik geniet. Mooiste see-uitsig en om die see te kan hoor was ongelooflik. Ek sal beslis weer gebruik maak van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babu
Silver Dolphin Holidays Apartment 78
Dear Guest Thank you for your positive feedback we are glad you enjoyed your stay and we look forward in welcoming you and your family again. Be safe and stay blessed Silver Dolphin Holidays

Charlene S
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Wonderlike see uitsig! Netjies en ruim, loopafstand van strand. Was 'n wonderlike wegbreek sal gerus weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Vriendelike ontvangs, goeie sekuriteit, netjiese skoon gebou en kamers. Naby swemstrand, Beach Café gerieflik op perseel met lekker kos en ander benodighede, definitief heerlike verblyf-opsie as jy Amanzimtoti besoek. 'n Definitiewe verblyf-opsie as jy Amanzimtoti besoek. Gerieflik netjies en goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Baie lekker. Baie netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Babu Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 78, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyAzjC96umxTpSiwn4aqourn8owBN3fL7IVM7qXy07DziVvEdEz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 78 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.051988 30.888147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang