Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Exclusive Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Lerato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Silver Exclusive Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Cobus O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus O

Sal nie weer daar enigsins bespreek nie.

Ek is 'n positiewe mens, maar as 'n werkgroep van 15 mense was ons kamer nie reg vir ons om 16:00 die middag nie. Ons kamers wat ons bespreek het, was uitgereik aan ander kliente. Stortkop werk nie, TV-afstandbeheer nie in al die kamers nie, lugversorger-afstandbeheer nie in al die kamers nie. Reuk van beddegoed nie aangenaam nie. Moes vir sleutels 'n volle 50 minute wag.

Vanaf
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 52, Dalmada AH, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84407ed1fa7319378660c7eb0b16d38149f159361732e78ea6c00561ca943bbaf7733df6317a6013cbad5f991e07bfed495a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 Plot 52 Dalmada AH 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895231822844 29.544651572172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang