Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Forest Boutique Hotel and Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Silver Forest Boutique Hotel and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marlene D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Felt like paradise.

Absolutely beautiful!

Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Te kort.

Ons het Silver Forest baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Die kamers is ruim en modern en die restaurant bedien eerste klas kos.

Thelma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

It was relaxing.

It is lovely and I enjoyed my facial.

Achanté N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Achanté N

Ons kuier was fantasties! So stil en rustig saans!

Ons het heerlik gebly!

Karin K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin K

Baie mooi plek, stil en rustig met 'n baie lekker spa en restaurant.

Silver Forest Boutique Hotel is baie mooi area geleë, naby pragtige wynplase. Die spa op die perseël is baie mooi en die personeel is baie vriendelik en die behandelings wat hulle doen is baie goed die terapeute het 'n passie vir hulle werk. Die restaurant op die perseel was net so lekker, hulle kos en diens was baie goed. Hulle het ook 'n groot verskeidenheid wyne om van te kies en dan so ook gin's. Ons het baie lekker daar gebly en sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R3 304
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 304
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Parel Vallei en Silverboom Kloof, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc8f274badcd433f4bcd05dc6c507cc28da732b3a2fc58a3a86d47be3e352fa31d193c8254dc42964b6cbe67505d4993c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 304 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Cnr Parel Vallei and Silverboom Kloof Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.055657402183 18.859361466132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang