Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Knights

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Lilly L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Een groot Weskus fees. Té lekker gevly en langnaweek gehou en feesgevier en troue gehou saam met vriende en familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitsig. Netjies. Gerieflik. Pragtige uitsig. Baie netjies en modern. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer boek. Dankie vir Alet. Sy is 'n ster. Die eenheid is mooi en netjies, rolstoelvriendelik behalwe vir die ketel en stortstoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Highly recommended beautiful extremely clean place with partly sea views. Very safe and comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ligging onverbeterlik. Baie netjies. Uitstekende verblyf vir oornag. Netjies en stylvol gemeubileer. Puik restaurante binne loopafstand. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Die selfsorgfasiliteite skiet baie tekort. Daar is nie geriewe om eers skottelgoed af te spoel nie, buiten die klein wasbakkie in die badkamer. Die eetgerei is baie karig. Nuwer, skoon koppies sal help. Geen gerieflike sitplek buiten die beddens nie. Op straat parkering is onveilig. Prys is te hoog vir wat jy kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Excellent setting and location. Perfect location right on the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Silver Knights
Middag Pieter Baie dankie dat jul Silver Knight gekies het om te oornag, hoop ons sien julle gou weer.

Raymond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie aangenaam. Plek het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ornette D
1 nag
5.0
Aug 2021

Pragtige plekke met mooi see-uitsig, baie netjies. Heerlik geslaap met die see se geluid in ons ore. Fantastiese groot stort en aparte toilet, baie gerieflik en skoon. Groot TV met goeie ontvangs. Wil net aanbeveel vir 'n wasbak om bv. koppies in te was. Sommer buite in die binnehof sodat al drie die vertrekke dit kan gebruik. Ek sal nooit weer op 'n ander plek as daar oornag nie. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Silver Knights
Middag Ornette, Dankie dat julle Silver Knight gekies het. So bly dat julle dit geniet het. Ek sal die voorstel aan die eienaar doen en kyk dat ons voorsiening kan maak vir opwas doeleindes Vriendelike Groete, Alet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang