Silver Knights
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede.
Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die tweede eenheid, Karolis, het 1 slaapkamer en 'n sitarea met 'n bed en kookgeriewe.
Die derde eenheid, Old Lady, is geskik vir 4 en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Elke eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en 'n privaat ingang. Die eenhede maak ook van 'n sonkragstelsel gebruik sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag versteur word nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Silver Knights het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap