Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Knights

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede.

Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweede eenheid, Karolis, het 1 slaapkamer en 'n sitarea met 'n bed en kookgeriewe.

Die derde eenheid, Old Lady, is geskik vir 4 en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Elke eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en 'n privaat ingang. Die eenhede maak ook van 'n sonkragstelsel gebruik sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag versteur word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Lilly L
Saam met vriende
5.0
Een groot Weskus fees. Té lekker gevly en langnaweek gehou en feesgevier en troue gehou saam met vriende en familie!
Mrt 2024
Johan A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig. Netjies. Gerieflik. Pragtige uitsig. Baie netjies en modern. Naby restaurante.
Des 2023
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer boek. Dankie vir Alet. Sy is 'n ster. Die eenheid is mooi en netjies, rolstoelvriendelik behalwe vir die ketel en stortstoel.
Des 2023
Alta F
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging onverbeterlik. Baie netjies. Uitstekende verblyf vir oornag. Netjies en stylvol gemeubileer. Puik restaurante binne loopafstand. Goeie waarde ...
Sien meer
Jan 2023
Patricia G
Gesin met tieners
4.6
Highly recommended beautiful extremely clean place with partly sea views. Very safe and comfortable place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Knights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcec526ac3d24b5c4bfd1d2f24b27e5260caab58688c0267d634a83ea6779346b06ca037aa0613d42c5c4a5c8da2bf149378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Corner of Strand Street en Malkopbaai Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095048165545 18.301961968979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang