Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Lining Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johanneshendrik S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was wonderlik. So lekker gebly en die eienaard steur gladnie. Daar is 'n afdak vir jou kar en 'n braai, dit is so nice vir so goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wonderlike plek, kan nie wag om weer te gaan nie! Silver Lining het alle verwagtinge oortref! Die cottage is netjies, skoon en het alles wat mens nodig het en meer. Die eienaars is dierbaar en doen moeite om seker te maak dat hul gaste gelukkig en tevrede is. Hulle het aan alles gedink wat vakansiegangers nodig sal kry, van herlaaibare ligte tydens beurtkrag, 'n gasbottel, aanstekers tot badhanddoeke is beskikbaar in die cottage. Die cottage is huislik en baie veilig, asook 'n goeie afstand van Ramsgate-strand af. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Silver Lining Cottage
Baie dankie Melanie. We enjoyed meeting you and having you here and looking forward to your next visit. Very best wishes from Christine and Frank

Desorine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

I actually did relax. I was amazed by the place. It had everything. You only have to take to clothes and groceries. They even have really nice dish-up trays for a braai, breakfast ect. They were so prepared for load shading, got a gas stove and solar lights. Like I said, you only take your food and enjoy your holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Silver Lining Cottage
Thank you. You were great guests and are welcome, back any time.

Gavin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Perfekte plek om weg te breek van huis af as wat mens nodig het en niks meer nie. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Veilige en gasvrye eienaars. Ons kuier was baie lekker. Net te kort. Sal volgende keer definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ons het baie lekker gekuier! Alles wat jy nodig het is daar, en indien iets kort, help hulle vinnig. Die kothuis is skoon, netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Silver Lining Cottage
Thanks Martie and thank you for leaving the cottage so clean and tidy. We really enjoyed meeting you and hope to welcome you here again one day.

Antonette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Home away from home. Lekkerste kothuisie, met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Very nice. We had a great time. The owners are really nice people. The cottage is beautiful and we will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanty K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Pleasant and quiet. Honestly, it was very nice. Pleasant people, helpful and kind. Christine went out of her way to help us when the car broke. I thank her very much for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aniel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Lekker rustige omgewing. Toebehore in woonstel van puik gehalte. Baie lekker en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75f85d519e1b43184392599b85c5a6a5dc591e39828c38e00c99d276a09dc9b71f837c74c6bb0999591589fd800a49446ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1061 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89239425276 30.343473906676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang