Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Lining Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Silver Lining Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johanneshendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneshendrik S

Dit was wonderlik.

So lekker gebly en die eienaard steur gladnie. Daar is 'n afdak vir jou kar en 'n braai, dit is so nice vir so goedkoop.

Melanie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Wonderlike plek, kan nie wag om weer te gaan nie!

Silver Lining het alle verwagtinge oortref! Die cottage is netjies, skoon en het alles wat mens nodig het en meer. Die eienaars is dierbaar en doen moeite om seker te maak dat hul gaste gelukkig en tevrede is. Hulle het aan alles gedink wat vakansiegangers nodig sal kry, van herlaaibare ligte tydens beurtkrag, 'n gasbottel, aanstekers tot badhanddoeke is beskikbaar in die cottage. Die cottage is huislik en baie veilig, asook 'n goeie afstand van Ramsgate-strand af. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Silver Lining Cottage se terugvoer

Baie dankie Melanie. We enjoyed meeting you and having you here and looking forward to your next visit. Very best wishes from Christine and Frank

Silver Lining Cottage
Desorine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desorine B

I actually did relax.

I was amazed by the place. It had everything. You only have to take to clothes and groceries. They even have really nice dish-up trays for a braai, breakfast ect. They were so prepared for load shading, got a gas stove and solar lights. Like I said, you only take your food and enjoy your holiday.

Silver Lining Cottage se terugvoer

Thank you. You were great guests and are welcome, back any time.

Silver Lining Cottage
Gavin H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin H

Perfekte plek om weg te breek van huis af as wat mens nodig het en niks meer nie.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Alet M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M

Veilige en gasvrye eienaars.

Ons kuier was baie lekker. Net te kort. Sal volgende keer definitief langer bly.

Martie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Ons het baie lekker gekuier! Alles wat jy nodig het is daar, en indien iets kort, help hulle vinnig.

Die kothuis is skoon, netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer gaan!

Silver Lining Cottage se terugvoer

Thanks Martie and thank you for leaving the cottage so clean and tidy. We really enjoyed meeting you and hope to welcome you here again one day.

Silver Lining Cottage
Antonette K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette K

Home away from home.

Lekkerste kothuisie, met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Elana C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C

Very nice.

We had a great time. The owners are really nice people. The cottage is beautiful and we will book again.

Chanty K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanty K

Pleasant and quiet.

Honestly, it was very nice. Pleasant people, helpful and kind. Christine went out of her way to help us when the car broke. I thank her very much for that.

Anchane B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchane B

Excellent accommodation.

Wonderful host, very accommodating to requests. The cottage was clean and had most of the necessities we needed for our stay. Value for money (actually very cheap) and definitely recommended.

Aniel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniel S

Lekker rustige omgewing. Toebehore in woonstel van puik gehalte.

Baie lekker en rustige plekkie.

Werner K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Baie lekker gewees, niks gekort nie.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het.

Silver Lining Cottage se terugvoer

Thank you. You were great guests, we enjoyed meeting you and thank you for leaving the cottage so neat and tidy on leaving.

Silver Lining Cottage
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1061, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd75f85d519e1b43184392599b85c5a6a5dc591e39828c38e00c99d276a09dc9b71f837c74c6bb0999591589fd800a49446ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1061 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89239425276 30.343473906676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang