Silver Mist G4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Mist G4 is in die kusdorpie Hentiesbaai geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die moderne woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die asemrowende see-uitsig op die gemeubileerde balkon met 'n ingeboude braai, geniet. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is die woonstel stapafstand van die strand af, terwyl Hydro-Slid 2,1 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo