Silver Mist Country Inn and Herberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 144
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johan P - Jun 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly.
Rene S - Jun 2024
Algehele gradering
Kos uitstekend, kamers pragtig en skoon, ons sal beslis weer daar gebly!
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Rene,
Dit maak ons baie gelukkig om sulke positiewe terugvoer te kry.
Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Joleen
Sanet R - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gesellig.
Marcus Cicero R - Mei 2024
Algehele gradering
None.
Therese J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die ligging, akkommodasie en etes was van hoogstaande gehalte.
Stefan L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, gesellig, gasvry.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Stefan,
Ons is baie verheug om te verneem dat julle dit so geniet het by ons en ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.
Groete,
Joleen
Riana C - Sep 2024
Algehele gradering
Oornag oppad wildtuin toe.
Retha F - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerJannie K - Jan 2024
Algehele gradering
Was lekker om saam met ons vriende te kuier.
Elana D - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en lekker.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Isabella N - Feb 2024
Algehele gradering
Nice location, swak akkommodasie.
Lees meerAnna V - Jul 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
Amelia E - Apr 2023
Algehele gradering
Elke keer net beter as die vorige keer!
Louis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Louwtjie N - Feb 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Louwtjie,
Ons is altyd bly as ons gaste net kan agteroor sit en die rustigheid kan geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Joleen
Wicus P - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ligging en baie goeie algehele diens! Definitief 'n gereelde besoekpunt!
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Wicus,
Dis wonderlik om te hoor dat ons gaste hul kuiertjie geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Joleen
LTV Technologies & Supplies B - Jan 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en prakties.
Suné C - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier, heerlike kos!
Paul E - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy, quite and relaxing.
Helga B - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en omgewing.
Melanie D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik! Ons gaan weer kom.
Lees meerAmanda L - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig en puik restaurant.
Josef B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Kariena G - Mrt 2023
Algehele gradering
Was absoluut lieflik gewees! Vriendelike diens, pragtige area, so omring met berge en die beeldskone natuur. Dit was rus vir die siel! Sal verseker terugkom en sommer nog langer wil bly.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Kariena,
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Joleen
Beulah V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die country kitchen se kos was ook heerlik.
Scarlett H - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Die dorp Kaapsehoop is nie meer wat dit was nie. Die paaie is nie meer rybaar nie.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Riana V - Sep 2023
Algehele gradering
Hoewel die ligging goed is, voldoen die gastehuis glad nie aan wat verwag word van 'n 4 ster soos by hulle deur vertoon word nie.
Marietjie V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Marietjie, dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste hulself geniet het. Julle moet volgende keer vir 'n langer tydperk bespreek om die ware Kaapsehoop te ervaar. Vriendelike groete, Joleen
Cornel G - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hallo Cornel
Dit maak ons harte baie bly om te hoor julle het julle verblyf by ons ten volle geniet.
Ons streef daarna dat ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te het, en sien daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Joleen
Delize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustigheid en vars lug.
Elaine K - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi. Sal enige tyd weer daar oornag.
Christo V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en personeel, lekker gekuier.
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrye diens in pragtige resturant.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Hendre V - Jan 2022
Algehele gradering
Outentiek en eerlik.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Hendre,
Dis altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang, en ons is bly dat julle dit geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Joleen
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Janine R - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, vriendelike diens.
Chris M - Des 2021
Algehele gradering
Kaapsehoop.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Chris,
Dit is wonderlik dat julle jul verblyf by Silver Mist Country Inn so geniet het. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te huisves.
Vriendelike groete, Joleen
Gideon D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne
Charl R - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Riana P - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely, quiet stay with professional staff and friendly people.
Chantell E - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was voorwaar uniek en lekker.
Sarah C - Apr 2021
Algehele gradering
Great for a short stay.
Elisha L - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike en ontspanne naweek gehad.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Elisha,
Ons is baie bly dat julle ons gastehuis geniet het, en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Dit was heerlik om julle hier te he. Ons sal definitief daarna kyk om n klein yskassie in die kamers te sit in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Joleen
Elma T - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 1 nag oorgeslaap, en alles was baie rustig en lekker. Sal weer kom.
Paul S - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful setting.
Tyler Y - Jun 2021
Algehele gradering
Cozy room, friendly staff, beautiful location.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
We strive to keep our guests happy and comfortable, and are looking forward to welcoming you back in the near future.
Cross B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Oom en Tannie Basson. Dit was sommer baie lekker om julle hier te gehad het, en dit maak ons harte bly om te hoor dat julle dit geniet het. Seenwense vir julle. Groete Joleen
Andre S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Margaux G - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful, rejuvenating and comfortable.
Colette C - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely and quiet accommodation.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Colette,
Thank you for your review. It was so nice to meet you, and I'm happy that you enjoyed your stay.
We look forward to accommodating you again in the future.
Best wishes,
Joleen.
Enid S - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon, maar vir R900 per nag het ek dubbellaag-toiletpapier verwag en die ketel in die kamer kort 'n kook met asynwater om die bruin binne te verwyder. Die kos is fantasties lekker!
Ina D - Apr 2021
Algehele gradering
Breakaway.
Allan W - Des 2021
Algehele gradering
Real old-school charm, friendly staff.
Mariette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker in die rustige dorpie gekuier.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Hello Mariette, Ons is baie bly dat julle ons gastehuis geniet het, en ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom. Dit was heerlik om julle hier te he. Vriendelike groete, Joleen
Ina D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjiese skoon en lekker blyplekkie.
Clive C - Mrt 2021
Algehele gradering
Great staff but old everything and carpets and room stink.
Riana V - Sep 2021
Algehele gradering
Glad nie 4-ster-kwaliteit nie.
Lees meerHannelie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Met aankoms loop jy in personeel wat staan en rook voor die deur vas: 1ste indruk is sigaretreuk. Jig!
Theo I - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Staff was super vriendelik, aandete was uit die boonste rakke gewees.
Aletta V - Aug 2020
Algehele gradering
Excellent.
Anculien S - Feb 2020
Algehele gradering
Gesellig, vriendelik.
Aletta V - Aug 2020
Algehele gradering
Fully enjoyed. Clean, welcome and great location.
Elsie H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer. Sou net graag 'n muurprop in kamer wou hê met plek om die foon te laai.
Peter H - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant
Eddie P - Feb 2020
Algehele gradering
Tweede besoek in 20 jaar.
Lees meerMarius E - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ronel C - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay, beautiful surroundings.
Leon G - Okt 2019
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en flink vriendelike diens.
Elaine K - Sep 2019
Algehele gradering
'n Ware oase in 'n pragtige dorp.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Thank you for the lovely review. I posted it for all the staff to see. You should see their faces beaming. We hope only your feet left our beautiful place and that your hearts remained here.
Kind regards,
Amanda, Jan and staff.
Elize V - Jul 2019
Algehele gradering
Verblyf by Silver Mist is skoon, gemaklik en stil. Personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam.
Hydac Technology Pty Ltd 2 - Mei 2019
Algehele gradering
Safe, convenient, accommodating and good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig, gerieflik, akkommoderend en goeie waarde vir geld.
Ons was goed geakkommodeer met laat aankoms en reëlings is getref sodat ons steeds 'n maaltyd met aankoms kon geniet. Sal beslis hierdie verblyf weer gebruik vir ons volgende sakereis in daardie gebied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greg N - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent venue, awesome people.
Cecile B - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Dankie vir die pragtige terugvoer. Mag jul harte julle gou teruglok hierheen.
De Walt K - Jan 2019
Algehele gradering
My tweede besoek aan Silver Mist en steeds 'n plek wat ek sal aanbeveel.
Lees meerSilver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Dankie vir die pragtige terugvoer. Mag julle harte julle gou teruglok hierheen.
Rudi J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker
Colin T - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome place and friendly people.
Ria B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Ronel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en alles wat ons wou hê in een.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Beste Ronel,
Dankie vir die pragtige terugvoer.
Jammer oor die stadige diens. Ons het 'n uitdaging gehad met personeel wat nie vir werk opgedaag het nie.
Mag julle harte jul gou teruglok hierheen.
Groete,
Silver Mist Guest House
Elmarie S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie ruim, mooi, skoon en gemaklike kamer.
Margaret B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige outydse sjarme, maar benodig dringend werk.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige en eerlike resensie, ons waardeer dit. Rakende jou positiewe kritiek oor die opgradering wil ek net noem dat ons poog om 'n 'delwers era' intydse atmosfeer te skep. Dit is sekerlik nie na almal se smaak nie. Ons doen voltyds instandhouding van die fasiliteite en ons beoog 'n algemene opknap in 2020, wanneer ons die dekor sal hersien. Weereens dankie vir julle ondersteuning en goeie kommentaar. Ek hoop julle harte bring julle gou terug.
Calvin M - Nov 2019
Algehele gradering
Mooiste ligging, lekkerste atmosfeer en vriendelikste diens. Sal definitief weer gaan!
Andre B - Jul 2019
Algehele gradering
Ons is van die oomblik dat ons ingestap het by Silver Mist welkom laat voel. Die kamer was baie netjies en al ons vrae was gou beantwoord.
Genene W - Nov 2019
Algehele gradering
Geen aircon of waaier in kamer. Baie warm en as vensters oop is vreet muskiete jou op. Ongelooflike mooi lekker plek.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Yvette T - Mrt 2019
Algehele gradering
Beslis nie 'n 4 ster akkommodasie nie.
Lees meerMarelize B - Jul 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld, aangesien die prentjies op website baie misleidend kan wees.
Lees meerElize V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf. Heerlike kos.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Thank you, Elize.
Hannelie S - Jul 2018
Algehele gradering
Nice, peaceful accommodation in beautiful area.
Anna V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Juanita M - Jun 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Lizel V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is werklik so mooi en rustig.
Charlene R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dirkie V - Apr 2018
Algehele gradering
Idillies!
Wilma P - Jan 2018
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring.
Isabella H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Jacolien D - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en weelderig.
Hidzer B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en bestuur was fantasties.
Gwendie B - Jun 2018
Algehele gradering
Although the room was extremely small it was clean and we enjoyed our stay, for one night.
Faan Klopper K - Mei 2018
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike en bekostigbare veblyf.
Carlien F - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, gerieflik en ouwêreldse verblyf met vriendelik en goeie diens.
Konrad R - Mrt 2018
Algehele gradering
Best location in Kaapsehoop.
Kim P - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Francoise V - Des 2018
Algehele gradering
Was wonderlik.
Pauline S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend - ligging was perfek vir my doeleindes.
Nelis G - Sep 2018
Algehele gradering
Die selfsorgkamers is goeie waarde vir geld en baie mooi geleë.
Allan V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in Kaapschehoop, ons was goed behandel deur vriendelike ontvangspersoneel. Kaapschehoop is uniek!
Stefania M - Apr 2018
Algehele gradering
Great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly!
Lucky is die beste kroegman ooit!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Christine L - Des 2018
Algehele gradering
Poor customer service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Swak kliëntediens.
Daar word gereeld troues gehou. Kyk na waar elke kamer is as jy goed wil slaap op 'n aand waar daar 'n troue is. Doen navraag omdat hierdie inligting nie vryelik aangebied word nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan (ij) G - Des 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Dit is jammer dat jy so voel alhoewel ek nie seker is wat jou verwagtinge was nie. Die Toerisme Raad het onlangs ons gradering herbevestig.
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met goeie ontvangs en diens.
Anneli P - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense en baie gasvry!
Silver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment.
Andre D - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens - dankie!
Sonja L - Apr 2017
Algehele gradering
Altyd 'n wonderlike ervaring.
Francois L - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Welma K - Apr 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Barbara S - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Andrea E - Feb 2017
Algehele gradering
Best place to stay.
Susan K - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Bernard S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Natalie V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lekker luukse bederf.
Lees meerAndre T - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese en vriendelike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Ernie W - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik kuier en 'n mooi plek.
Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike ervaring gewees!
Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Very disappointed - management was bad.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Peter F - Apr 2017
Algehele gradering
Very disappointed!
Lees meerSilver Mist Country Inn and Herberg se terugvoer
Good Day Peter,
Please accept our apologies for the error on our side regarding your payment. This was rectified on our side and the refund is in the process.
Regards,
Silver Mist Guest House
Ruwan B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie swak verblyf vir die prys.
Charl V - Jun 2017
Algehele gradering
Not impressed at all
Lees meerLeon V - Des 2016
Algehele gradering
Het my stoutste herinneringe aan die gastehuis oortref.
Lees meerPieter T - Apr 2016
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie, viendelike diens en pragtige omgewing.
Mari K - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die gewoel.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Giel M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Ons het dit geniet.
Lees meerNicole H - Jun 2016
Algehele gradering
Very basic, but lovely accommodation.
Erina M - Jun 2015
Algehele gradering
Stunning!
Ian C - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige plek.
Neville V - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige plek met meer as genoeg slaapplek. Mooiste kapel.
Arrie G - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
- Kapasiteit: 79 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang