Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Country Inn and Herberg

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was net een van daardie plekke waar jy onmiddellik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kos uitstekend, kamers pragtig en skoon, ons sal beslis weer daar gebly! Heerlik gebly, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, kos was uit die boonste rakke, kamers pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joleen
Silver Mist Country Inn and Herberg
Hello Rene, Dit maak ons baie gelukkig om sulke positiewe terugvoer te kry. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Joleen

Sanet R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker gesellig. Diens was flink en gesellig. Matrasse bietjie deur geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus Cicero R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

None. Nobody has the time to write an essay for you - seriously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die ligging, akkommodasie en etes was van hoogstaande gehalte. Ek het lekker gebly, die akkommodasie, ligging en etes was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties, gesellig, gasvry. Dit was regtig 'n wonderlike aand by Silver Mist Country Inn. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joleen
Silver Mist Country Inn and Herberg
Hello Stefan, Ons is baie verheug om te verneem dat julle dit so geniet het by ons en ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Groete, Joleen

Riana C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Oornag oppad wildtuin toe. Baie lekker gebly, oulike winkeltjies, vriendelike mense. Heerlike drankie geniet by Nagkroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha F
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Heerlik! My verblyf en etes by Silver Mist was uitstaande. Net een punt waaraan aandag geskenk kan word: Die badkamervenster van die kamer waarin ek gebly het, is naby die kombuis en vermoedelik ook werkerskwartiere. Die geraas van werkers wat hard praat by die venster en potte en panne wat in die kombuis teen mekaar kap toe ek wou laat slaap, was ietwat steurend. Hulle kan moontlik ook net 'n ligte gordyntjie voor dié venster hang. Ek sal volgende keer net seker maak ek vra vir 'n ander kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Was lekker om saam met ons vriende te kuier. Verblyf was goed genoeg. Ons was aanvanklik in kamers 13, 15, 17 maar het gevra om te skuif na 4, 7, 8.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Netjies, skoon en lekker. Verblyf was heerlik en vriendelike diens!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 79 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang