Silver Mist Guest House
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die natuur rondbeweeg.
Silver Mist Guest House beskik oor 5 luukse kamers met privaat balkonne. Gaste kan heerlike maaltye in die restaurant of 'n drankie by die dameskroeg geniet.
Daar is ’n bekoorlike kapel en saal wat geskik is vir troues en privaat funksies. Dié gewilde toeristedorpie word omring deur natuurskoon, met mistige berge en hoë reënval.
Kaapsehoop is sowat 3 ure se ry van Johannesburg op die N4 af. Silver Mist Guest House is goed geleë om die prag van Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park te verken. Dit spog met die bekoorlikheid en klas van ’n vervloë era.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
- Gaste dink Silver Mist Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapsehoop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang