Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die natuur rondbeweeg.

Silver Mist Guest House beskik oor 5 luukse kamers met privaat balkonne. Gaste kan heerlike maaltye in die restaurant of 'n drankie by die dameskroeg geniet.

Daar is ’n bekoorlike kapel en saal wat geskik is vir troues en privaat funksies. Dié gewilde toeristedorpie word omring deur natuurskoon, met mistige berge en hoë reënval.

Kaapsehoop is sowat 3 ure se ry van Johannesburg op die N4 af. Silver Mist Guest House is goed geleë om die prag van Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park te verken. Dit spog met die bekoorlikheid en klas van ’n vervloë era.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ronel W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike akkommodasie vir die troue en alles was loopafstand. Dit was baie lekker en rustig. Gerieflike, skoon en privaat blyplek met alles wat nodig ...
Sien meer
Nov 2024
Michael P
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer kort 'n kroeg yskas om iets koud te hou. Die verblyf was aangenaam en gerieflik.
Okt 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was net een van daardie plekke waar jy onmiddellik tuis voel.
Jun 2024
Rene S
Gesin met tieners
5.0
Kos uitstekend, kamers pragtig en skoon, ons sal beslis weer daar gebly! Heerlik gebly, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, kos was uit die boonste...
Sien meer
Jun 2024
Sanet R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gesellig. Diens was flink en gesellig. Matrasse bietjie deur geslaap.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Mist Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang