Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Country Inn and Herberg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Mist Country Inn and Herberg bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die natuur rondbeweeg.

Silver Mist Guest House beskik oor 5 luukse kamers met privaat balkonne.

Oorkant Silver Mist Guest House is die Country Inn-standaarddubbelkamers en -2-enkelbedkamers, en langs Silver Mist Guest House is die Herberg- sakpasdubbel- en 2-enkelbedkamers. Daar is 2 gesinseenhede en 8 selfsorg-eenhede. Gaste kan heerlike etes in die restaurant geniet, of ’n drankie by die kroeg geniet.

Daar is ’n bekoorlike kapel en saal wat geskik is vir troues en privaat funksies. Dié gewilde toeristedorpie word omring deur natuurskoon, met mistige berge en hoë reënval.

Kaapsehoop is sowat 3 ure se ry van Johannesburg op die N4 af. Silver Mist Guest House is goed geleë om die prag van Mpumalanga en die Kruger Nasionale Park te verken. Dit spog met die bekoorlikheid en klas van ’n vervloë era.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was net een van daardie plekke waar jy onmiddellik tuis voel.
Jun 2024
Rene S
Gesin met tieners
5.0
Kos uitstekend, kamers pragtig en skoon, ons sal beslis weer daar gebly! Heerlik gebly, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, kos was uit die boonste...
Sien meer
Jun 2024
Sanet R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gesellig. Diens was flink en gesellig. Matrasse bietjie deur geslaap.
Jun 2024
Marcus Cicero R
Saam met vriende
5.0
None. Nobody has the time to write an essay for you - seriously.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Therese J
5.0
Die ligging, akkommodasie en etes was van hoogstaande gehalte. Ek het lekker gebly, die akkommodasie, ligging en etes was van hoogstaande gehalte.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Mist Country Inn and Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 79 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kantoorstraat 48, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang