Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Resort

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek.

Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en privaat kamers en badkamers. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en yskas.

Die tentkampe het gemaklike beddens en daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Bring eie kamptoerusting saam.

Silver Mist Resort bied verskeie doendinge, soos voetslaan en voëlkyk. Perdry is op versoek beskikbaar. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die 3 damme toegelaat en verskeie wilde diere is te sien. Daar is ook konferensiegeriewe.

Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Adel D
Saam met vriende
5.0
Perfekte naweek weg. Fantastiese plekkie, mooi natuur en alles wat jy nodig het.
Jul 2024
Lizeth V
5.0
Rustige natuurskoon. Vriendelik ontvang met baie hulpvaardige personeel. Volledig toegeruste kombuis vir kampeerders se gebruik, sluit in ketel, ys/vr...
Sien meer
Jul 2024
Rudolph O
Gesin met tieners
5.0
Amazing break away! Location takes your breath away and it's perfect to disconnect and recharge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Carla L
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi dam en oulike huisie. Sien sterre.
Mrt 2024
Tharien V
Saam met vriende
5.0
Sak pas; netjies en baie mooi omgewing. Ons het heerlik gebly! Rustig en skoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sufyaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Silver Mist Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang