Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Oak Luxury Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

abdul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 30 resensies vir Silver Oak Luxury Accommodation
Netheid
3.1/5
Diens
2.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.8/5
Marianka B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marianka B

Dit is amper asof die plek steeds onder konstruksie is.

Daar is nie plek vir klein kinders om te speel nie. Geen teelepels in kamers nie, bedlampies los en werk nie, aircon werk nie.

Lourens K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lourens K

No aircon, TV and kettle didn't work. Broken furniture, doors and cabinets. No toilet paper.

Would not visit this place again.

Marina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marina C

Kamers vuil en verwaarloos.

Nee, dankie! Ek moes daar wees vir ander redes.

Lucky Adelaide P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucky Adelaide P

The place is great and the manager is a great host. It would be nice to have a form of light during load shedding as it was so dark you could not move around unless your phone was on.

The location, security, place is great. The cleaning staff should change towels for long stay clients often and scrub shower floors daily as it's not clean.

Silver Oak Luxury Accommodation se terugvoer

Good day, Thank you very much for taking the time to write a review. We do try our best to make the customer feel comfortable without any complaints. Hoping to see you soon again. Regards Silver-oak

Silver Oak Luxury Accommodation
Palesa M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M

Peaceful.

Had an amazing stay at Sliver Oak, definitely going back.

Henriëtte B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henriëtte B

Regte ligging met goeie prys.

Verblyf was standaard, groot kamer en badkamer. Hier en daar benodig lodge definitief aandag.

Pesh M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pesh M

Clean and safe.

My advice is to make sure you put enough towels in the rooms.

Silver Oak Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your feedback. We do hope that next time you visit us we will give you the towels in time.
Regards,
Para

Silver Oak Luxury Accommodation
Charleen J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen J

Weird ontvangs. Maar ideaal vir 1 aand in die stad.

Dit lyk of dit eers 'n woonstel blok was en nog hotelkamers is. Als skoon en netjies. Naby restaurante.

Richard T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard T

Place needs some maintenance and there was no hot water on the last day.

Place is in need of some maintenance and the hot water wasn't on in the morning.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Whellan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Whellan S

Verblyf redelik, maar nie luxury nie.

Kamers klein, geen bedmatjies, niks ekstra tafels om iets op te sit nie, toiletsitplek los, koffie, suiker ens. nie aangevul nie. Sal verwag dat beter aandag aan kamer gegee word. Personeel egter baie behulpsaam.

Liesel O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liesel O

Extremely poor.

Dirty entrance. Reception table had old bread on it. Documents lying all over the place. Sitting area in foyer was dirty and had newspapers lying all over the furniture and floor. Bedrooms were not clean. Duvet was too small for 2 beds moved together to form a double bed. Some lights not working in bedroom. Some plugs not working in bedroom. Veranda door could not lock. Bathroom windows could not close and lock. Luckily we were only booked in for 1 night. Never again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uiters swak.

Vuil ingang. Ontvangstafel het ou brood daarop gehad. Dokumente regoor die plek. Sitplek in die saal was vuil en daar was koerante oor die meubels en vloer. Slaapkamers was nie skoon nie. Duvet was te klein vir 2 beddens wat saam geskuif word om 'n dubbelbed te vorm. Sommige ligte werk nie in die slaapkamer nie. Sommige kragproppe werk nie in die slaapkamer nie. Verandadeur kan nie sluit nie. Badkamer vensters kon nie toemaak en sluit nie. Gelukkig is ons net vir 1 nag bespreek. Nooit weer nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leane V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leane V

Nie regtig luxury nie, maar sal doen vir een aand se slaap.

Kort werk, maar is reg vir een aand se bly.

Melinda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Melinda V

Bietjie teleurgesteld.

Veilig en baie naby aan die Amerikaanse Ambassade. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam, maar die eienaar sal dringend moet aandag gee aan instandhouding en opgradering veral, ten opsigte van warm water en lugversorging. Sou ons weer die Ambassade moes besoek en behoorlike instandhouding en opgradering is gedoen by Silver Oak, sal ons weer van hulle akkommodasie gebruik maak.

Chinedu N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinedu N

Awesome !

Awesome and wonderful experience.

Tebogo M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo M

Very upmarket accommodation.

Very neat and friendly staff.

Mpho M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

I will definitely return to stay at Silver Oak.

I enjoyed my stay very much. The facilities are lovely.

Clive M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive M

Dit was gerieflik.

Die akkommodasie het heeltemal voldoen aan ons vereistes en verwagtinge.

Silver Oak Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much, and next time you come there will many changes.

Regards,

Para

Silver Oak Luxury Accommodation
Zilian E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zilian E

Baie skoon en netjies, en geleë in 'n veilige area.

Probleme gehad met aircon wat nie werk nie en wat water bo-op 'n muurprop drup (onveilige situasie). Het net koue water in stort gehad. Geen muurprop naby 'n spieël om jou hare te blaas nie. Geen spieël in badkamer vir mans om te skeer nie. Het dit alles deurgegee aan bestuurder, maar verder het ons baie lekker gebly en daarom sal ek dit aanbeveel vir ander.

Annette D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annette D

Netjiese kamers, maar absolute vals advertising!

Alles in die gym was gebreek. Kon nie oefen nie. Lee bierbottels in gym. Krag was af. Swembad het geen water. Geen duvet in kamer, bed was net met laken oor getrek. Kamers baie netjiese en ideale ligging.

Richard S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S

You get what you pay for.

Good location. The room was very basic but seemed (mostly) clean. We were 3 guests but arrived to only 2 bath towels and no hand towel. After requesting more towels we had to wait about 30 minutes after which we were brought still slightly-damp towels. The room needs some maintenance. I don't think I'd stay here again.

Gisela N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gisela N

Unkept.

The place looks like it used to be really nice, but it is extremely run down. There is a clear lack of maintenance and housekeeping. I would sadly not recommend this place.

Marzanne P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marzanne P

Swak.

Kamer soos piepie geruik. Net 2 handdoeke vir 4 mense. Warm water 'n probleem. Baie raserig, geen respek vir stilte nie, selfs laat in die aand of vroegoggend.

Silver Oak Luxury Accommodation se terugvoer

Good day Marzaane,

Thank you for your feedback.
The unfortunate thing is that the place was booked by school kids for the matric dance that's why there was noise. We are really sorry about that. As for the room smelling and hot water being problem, I had not one complaint.

Thanks

Silver Oak Luxury Accommodation
Johnny H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johnny H

Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Met die aankoms was daar mense wat in die parkering gesit en drink het. By ontvangs het die personeel nie geweet watse kamer was ons s'n nie, met gevolg is ons kamer was nie reg nie. Hulle het wel vir ons 'n kamer gegee. Maar daar was slegs 1 handdoek en die toilet was effens verstop. Ek het wel my geld terug versoek, ons het toe maar by 'n ander gastehuis gaan slaap.

Anna-marie N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie N

Disappointed.

Didn't clean the rooms, locked out of the rooms.

Chirinda R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirinda R

Great place to stay at!

Staff are friendly and helpful.

Silver Oak Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for the review.

We can always improve on whatever you can tell.

Many thanks.

Silver Oak Luxury Accommodation
Ley N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ley N

Great break away from the city.

I enjoy my own space and my own timing. My room was always cleaned and the personnel were very friendly. I'm definitely going back. It's in a serene area and you can really feel like you're far away when you're literally in the middle of a buzz. Thank you.

Johan E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

It was good.

I would advise that Silver Oak sharpens up on maintenance as the downlights didn't work. I had to request an aircon remote. The staff members were helpful and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goed.

Ek sal voorstel dat Silver Oak instandhouding opskerp aangesien die ligte nie gewerk het nie. Ek moes 'n lugversorging-afstandbeheer aanvra. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corne L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Corne L

Nie goed nie.

Personeel was onvriendelik en onbehulpsaam. Kamers het nie genoeg komberse gehad nie.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Weg 120, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDJmYmI2LWVmNzctNDM5ZS05NmYyLTAwOTU4MmU1OWQ1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 120 6th Road Hyde Park 2196 Gauteng 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -26.119662379695 28.036949796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang