Silver Oaks Farm Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Oaks Farm Cottage is 'n selfsorgeenheid wat volledig omhein is en is op Silver Oaks Plaas in Wellington geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin wat op soek is na 'n bietjie stilte weg van die stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n dagbed met 'n uittrekbed.
Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en parkeerplek en julle kan 'n stappie op die plaas neem om die pragtige area te bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Silver Oaks Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang