Silver Oaks Farm Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Oaks Farm Cottage is 'n ten volle omheinde selfsorg-eenheid wat op Silver Oaks Farm in Wellington geleë is, wat dit die ideale wegbreek maak vir gesinne en diegene wat van die stadslewe wil wegkom.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n dagbed met 'n uittrekbed.
Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en parkeerplek. Geniet die pragtige omgewing deur 'n wandeling om die plaas te neem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Silver Oaks Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenberg-weg, SIlver Oaks Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang