Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Oaks

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marilyn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home, very peaceful and relaxing. Absolutely amazing accommodation. We got a very heartwarming welcome, with something special for our honeymoon weekend. The pictures are exactly as they are. Will definitely go back and recommend friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker plek om te bly. Baie netjies, veilig en ons was mal oor die stilte. Het 'n fantastiese naweek gehad. Baie netjiese plek, mal oor dit. Baie rustig en veilig en die stilte daar baie geniet. Fantastiese plaas atmosfeer. Sal enige tyd weer gaan. Eienaars is baie vriendelik. Beveel enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolutely amazing place. On our arrival, the host was very friendly, and it was the best quiet and private place to go to, to get away from the busy city. We celebrated our 10-year anniversary there for the weekend, and it was amazing. The place was neatly top class, and everything needed was available. I would highly recommend Silver Oaks for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Silver Oaks
Hi Andrew, dankie vir die mooi boodskap wat jy gelos het. Ons waardeer dit so baie. Mag dit die beste jaar vir jou wees. Hoop om jou weer te sien, baie liefde Mike en Di Silver Oaks

Yolanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dianne was tops, dankie vir jou gasvryheid, omgee, en tonne liefde. Die Here seen. Sal beslis weet gaan was 'n lekker naweek saam my hubby. Die rustigheid van die plek, geen geraas en net lekker ontspanning. Ons sien weer gou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We really enjoyed our stay, it was very peaceful and comfy. Very very nice, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brought us closer to each other and God. Peaceful, friendly owners, farm life environment and perfect for a breakaway from the city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Spectacular. Best stay ever. The owner was extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlik, pragtige plek en mense. Sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek en rustig en eienaar is 'n ware gasvrou. Sal ongetwyfeld die plek aanbeveel. Plek is naby winkels en besienswaardighede. Dis rustig en veilig en silwer skoon alles wat nodig is is in huis. Sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie aan Di wat ons geskakel het en ons 'n veilige terugreis huis toe toegewens het. Vriende vir altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgardt D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Still en rustig. Baie mooi en netjies, het rerig lekker gebly. Regte super host! Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22, Longacres Country Estate, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c465d8196ec7a409f0c01b1ecca09238f7894572262a561c6450f59ab0bf8e17016f2829b61392c1baf69cebb79b441f98d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 22 Strand Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.03859250577 18.064244652958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang