Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Oaks

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Silver Oaks
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marilyn W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn W

Home away from home, very peaceful and relaxing.

Absolutely amazing accommodation. We got a very heartwarming welcome, with something special for our honeymoon weekend. The pictures are exactly as they are. Will definitely go back and recommend friends and family.

Danvin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin S

Baie lekker plek om te bly. Baie netjies, veilig en ons was mal oor die stilte.

Het 'n fantastiese naweek gehad. Baie netjiese plek, mal oor dit. Baie rustig en veilig en die stilte daar baie geniet. Fantastiese plaas atmosfeer. Sal enige tyd weer gaan. Eienaars is baie vriendelik. Beveel enige tyd aan.

Andrew V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Absolutely amazing place.

On our arrival, the host was very friendly, and it was the best quiet and private place to go to, to get away from the busy city. We celebrated our 10-year anniversary there for the weekend, and it was amazing. The place was neatly top class, and everything needed was available. I would highly recommend Silver Oaks for couples.

Silver Oaks se terugvoer

Hi Andrew, dankie vir die mooi boodskap wat jy gelos het. Ons waardeer dit so baie. Mag dit die beste jaar vir jou wees. Hoop om jou weer te sien, baie liefde Mike en Di Silver Oaks

Silver Oaks
Yolanda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P

Dianne was tops, dankie vir jou gasvryheid, omgee, en tonne liefde. Die Here seen.

Sal beslis weet gaan was 'n lekker naweek saam my hubby. Die rustigheid van die plek, geen geraas en net lekker ontspanning. Ons sien weer gou.

Helen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C

We really enjoyed our stay, it was very peaceful and comfy.

Very very nice, peaceful and quiet.

Reginald B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald B

Brought us closer to each other and God.

Peaceful, friendly owners, farm life environment and perfect for a breakaway from the city life.

Melvin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin A

Spectacular.

Best stay ever. The owner was extremely friendly.

Gerrie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie O

Wonderlik, pragtige plek en mense.

Sal graag weer wil gaan.

Marie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Pragtige plek en rustig en eienaar is 'n ware gasvrou. Sal ongetwyfeld die plek aanbeveel.

Plek is naby winkels en besienswaardighede. Dis rustig en veilig en silwer skoon alles wat nodig is is in huis. Sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie aan Di wat ons geskakel het en ons 'n veilige terugreis huis toe toegewens het. Vriende vir altyd.

Helgardt D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgardt D

Still en rustig.

Baie mooi en netjies, het rerig lekker gebly. Regte super host! Sal enige tyd weer teruggaan.

Ingrid V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Wonderlik, uniek, skoon, gasvry.

Dianne is wonderlik, en ons het baie lekker gebly! Perfekte plekkie vir 2!

Jeffrey M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey M

Fantasties.

Die ontvangs, gasvryheid, verblyf, reëlings en alles was lieflik, professioneel en die moeite werd.

Dianese A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianese A

For short stay only.

So clean and safe environment. Beautiful environment for horse training. Pity all windows are blocked out. Could not enjoy looking out while enjoying e.g. sunrise and the lovely dogs playing. Di was a very good communicator.

Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S

Netjies, skoon, veilig en in 'n goeie area.

Dit was 'n lekker blyplek, netjies en skoon, die eienaar was vriendelik en het ons tuis laat voel.

Silver Oaks se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde, ons waardeer dit so baie. Ons wens julle alles van die beste vir 2023 en hoop ons sien julle weer. Mooi dag verder. Groete. Mike en Di

Silver Oaks
Jp C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C

Hemel-op-aarde, rustig.

Silver Oaks is rustig. Geen geluide, bure is vêr weg en aangesien dit ‘n country estate is, weg van enige verkeer. Dianne is sowaar ‘n super host. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig. Die WiFi en Netflix was wonderlik. En dan natuurlik die diere op die plot - die 2 perde wat ons persoonlik elke dag met wortels gaan voer het, asook Cleo (border collie) en Max (Afrikaner) wat ons elke dag by die hekkie ingewag het. Plekke kan kom en gaan, maar die regte mense en diere is die rede hoekom jy sal wil teruggaan.

Rache D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache D

Fantastic!

What a wonderful place to stay over. Neat, modern and hospitality of top quality.

Malieka M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malieka M

It was absolutely amazing. Would definitely go back.

The host, Di, was incredibly friendly and kind. We really enjoyed the quiet time and location of the place. It's not too far from the mall and beachfront restaurants.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22, Longacres Country Estate, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c465d8196ec7a409f0c01b1ecca09238f7894572262a561c6450f59ab0bf8e17016f2829b61392c1baf69cebb79b441f98d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 22 Strand Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.03859250577 18.064244652958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang