Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Palms Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Silver Palms Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Korrels S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Korrels S

Sorgeloos! Soos om by die huis te kom.

Dit was heerlik. Skoon, gemaklik - snoesig. Hektoegang/veiligheid 100%.

Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Goeie blyplek.

Vriendelike blyplek, goeie beligging en skoon blyplek. Het die verblyf die moeite werd gemaak.

Dimitri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri D

Lekker.

Lekker gekuier en sal weer besoek.

Lorinda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S

Na.

Netjies en skoon, rustig.

Bertie Van Zyl Edms V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie Van Zyl Edms V

Great accommodation.

Room was clean, staff was friendly and location was beautiful. Perfect for a business trip.

Heinrich K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich K

Nie wat 'n mens verwag in die omgewing en beskrywing nie.

DStv baie swak aangesien dit ge-stream moet word. Wag steeds vir ontbyt. Was gereël vir 07h00. Het vertrek na lughawe 07h15 nadat daar geen beweging of enige persoon was om te laat weet waar ontbyt is. Sal seker ook nooit die waarde van ontbyt terugkry wat betaal is nie.

Ronel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel S

Geen TV kanale wat werk. Ontbyt nie soos ons dit eet.

Geen kanaal op TV werk nie, DStv uit die een kamer uitgehaal na 1ste aand. Geen opsie van hoe ontbyt gaar gemaak moet wees. Ons het betaal vir honeymoon suite, maar gewone kamer gekry.

Mmaphuti M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmaphuti M

Excellent.

Excellent, we loved everything.

Nerine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Lekker snoesig en warm.

Ons het vreeslik lekker gebly. Ontbyt was heerlik en het lekker snoesig en warm geslaap.

Isabella K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella K

Voldoen aan vereistes.

Verblyf was na wense behalwe vir die 1 kamer se lugversorger wat nie 'n afstandsbediening gehad het nie. Kon nie veel slaap kry met die hitte nie.

Fred V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V

Convenient and reasonably priced.

The bedroom was spacious and comfortable. Beautiful, serene views. Lovely to walk on the golf course in the early morning. There was no soap, shampoo, and conditioner provided. Requested soap, but never received.

Christel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V

Die verbly was bietjie anders as wat ons oorspronklik geboek het.

Maar die persoon aan diens was nie bewus van die kamers soos ons dit bespreek het nie en het toe 'n ander opsie voorgestel. Net 'n paar goedjies om in ag te neem: Die karre kan nogal raas in die aand en vroegoggend in die week, Saterdag was dit glad nie 'n probleem nie. Ek dink die handdoeke kan vervang word. Die personeel was vriendelik en behulpsaam gedurende ons tyd.

Annelize B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize B

Netjies en ruim, ontbyt is baie basies.

Kan verbeter.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zaskia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zaskia M

Teleurstellend.

As dit 'n troupaar se een spesiale aand is, sou dit baie hartseer wees. Die ontbyt wat ingesluit is, bestaan net uit 2 snye brood in 'n bakkie en botter in die yskas, en ontbytpap in 'n botteltjie wat voor die tyd in die kamer geplaas is. Ek het geen diens ontvang nie en het gesukkel om die hekkode te kry om in en uit te beweeg.

Abre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abre V

Veilige verblyf in Silver Palms maar nie sonder uitdagings nie - gemengde gevoelens.

Die gasheer was onseker oor die tyd wat ons in die kamers sou kon ingaan (ten spyte van inklok- en uitkloktye soos op die profiel). Die familiekamer wat bespreek was, is vir iemand anders gegee wat reeds 2 maande daar woon. Verder het die kamers nie voldoende "ekstras" gehad nie - byvoorbeeld vir 2 persone was daar net 1 jogurt in die yskas. Die huis is wonderlik groot en daar is baie spasie en alles wat jy sal benodig in elke kamer, maar die huis is afgeleef en dit lyk asof die onderhoud agterweë gebly het. Verder moes ons hoor dat die gasheer nie geweet het van die kinders op die bespreking nie en het nie vir hulle voorsiening gemaak vir ontbyt nie. Die van ons wat wel ontbyt gekry het, het dit geniet. Die laaste strooi - wat buite die beheer was van die gasheer - was die watertoevoer van die hele Pretoria wat afgesny was. Daar was goeie oomblikke ook - toe my vrou se rok gestryk moes word het die huishulp dit op haar geneem, en met die water wat af was het hulle vir ons emmers met water uit die swembad aangedra. Dit was ongelukkig net nie 'n goeie ervaring vir die prys wat ons betaal het nie. Ons het baie meer verwag van so 'n "spoggerige" eenheid.

Esme R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Esme R

Die gasvryheid was nie goed nie en die fasiliteite ook nie. Geen verduideliking.

Nie regtig nie, meer verwag. Geen waarde vir geld teenoor vorige gastehuise waar ons gewoon het.

Anel N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anel N

Ons het baie lekker gekuier. Niemand het ons gepla nie.

Ons het lekker geslaap dankie. Ons het die luukse suite gebook met 'n B&B en ons het nie ontbyt gekry nie, ons was onder die indruk dat ons bacon en eiers sou kry. Daar was net brood en sap in die yskas en cornflakes. Ek voel wat ek voor betaal het, dit het nie regverdig gemaak nie. Ons was in kamer 3, die wasbak het net warm water gehad het ons self geband net om tande te borsel. Die shower se kop is te laag, my man kon nie shower nie. Die aircon is nie baie mooi skoon nie en het 'n rukkie gevat om koud te maak.

Tharina P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tharina P

Nie aan te beveel nie.

Daar was niemand om ons te ontvang nie. Daar was geen kliëntediens nie. Alhoewel die prys ontbyt insluit, was daar geen ontbyt beskikbaar nie en niemand om by navraag te doen nie. Die kamer was nie skoon nie. In geheel, baie teleurstellend.

Mariane V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane V

Silver Palms was gasvry en baie bevoeg.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Liza G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

Baie goeie diens.

Die kamers is gerieflik. Goeie diens gehad. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Chante B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

It was a great stay with our family.

It is located in a safe area within a lovely estate.

Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker gebly, baie dankie. Ontbyt was goed.

Klein puntjies om te verbeter: Toiletpapier was nie twin ply nie. Handoeke was nie sag nie.

Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Aangenaam verras.

Nie net is dit super veilig nie, maar absoluut pragtig. Ons ontvangs was baie vriendelik en die kamer was baie gerieflik. Ek het aanvanklik nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie, maar die eienaar het verduidelik wat gebeur het. Hy het baie sleg gevoel om vir my 'n ander kamer te gee, maar dit was regtig omstandighede buite sy beheer. Die kamer wat ek wel gekry het was pragtig, skoon en baie goed ingerig. Dit het 'n mikrogolf, ketel, koffie, tee, suiker en melk gehad asook alle eetgerei. Wat oulik is is dat ontbyt binne jou kamer bedien word, die kamer het 'n tafel en stoele en ontbyt kan ook op die balkon bedien word. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Nolene S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Gemaklik en gasvry.

My man en seun was verskriklik beïndruk met die gasvryheid van die gasheer, asook die gemak van die restaurant wat tot hulle beskikking was. Die enigste teleurstelling was die feit dat hulle nie WiFi tot hulle beskikking gehad het, soos aangedui, nie.

Reinette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Pragtige plek met vriendelike personeel.

Sal Silver Palms Guest House aanbeveel. Uitstekend.

Christine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Groot, gemaklike kamer in rustige omgewing.

Enorme groot kamer en badkamer met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Heerlik om in Silver Lakes te kan rondstap. Lekker gerieflike ontbyt en great gashere.

Tanya M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Baie netjies, skoon bekostigbaar en uitstekende diens.

Sien sterre.

Elwin V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elwin V

Voldoende.

Ons was vir 'n troue in die area, dus het ons min tyd daar spandeer. Ons het daar vir die troue voorberei en het laat die aand gaan oornag. Die geriewe was skoon en netjies, in- en uitkom by die landgoed was vinning en maklik. Die bestuurder of eienaar was baie vriendelik.

Gert R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Pragtige plek.

Heerlik gekuier, omgewing is veilig en die ontbyt wat ons in die kamer gekry het was uit die boeke uit.

Lienkie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie S

Dis alles wat ek nodig gehad het.

Ek het 'n aand se rus en stilte nodig gehad. Van die ontvangs af was dit warm en behulpsaam. Jammer van die verkeer wat al vroegoggend begin raas het. Maar my verblyf was 'n positiewe ervaring.

Willie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V

Swak diens. Verkeerde eenheid.

Die ontvangs was baie onprofessioneel en teleurstellend. Verkeerde eenheid wat ons nie voor gevra het nie.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Daniel O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Perfek.

Alles was reg, lieflike plek, hoogs aanbeveel, ruim, sonnig, heerlik.

Reinhardt N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt N

Uitstekende verblyf

Wat ’n juweel in ’n absulute spogbuurt. Veilig, skoon en die diens is uit die boonste rakke.

Ditlhatlhara Onicca N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ditlhatlhara Onicca N

Good.

The pool was dirty and TV was not working.

Ansie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Gerieflik, luuks, uitstekende waarde vir geld.

Gerieflike groot eenheid, baie privaat, was heerlik bederf met sjokolade op die bedkassie. Die badkamer met sy dubbel stort het vir ‘n "wow" aan my kant gesorg. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker weer daar oornag in die toekoms.

Wiehan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan P

Veilige en gemaklike verblyf

Ek het baie lekker by Silver Palms gebly. Dit is baie skoon en netjies, en die kamer was lekker ruim.

Rene D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Netjies, ruim en vriendelike personeel.

Baie gerieflik. Behulpsame personeel.

Silver Palms Guest House se terugvoer

Baie dankie René, ons waardeer dit opreg baie.
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het, dit was lekker om julle te ontmoet.
Hopelik sien ons julle gou weer.

Silver Palms Guest House
David S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Our stay at Silver Palms was very enjoyable

The room was excellent. Very comfortable and very well equipped. We were met by a member of staff on our arrival and shown to our room and contacted by Pieter on several occasions to enquire if everything was to our satisfaction. I would stay at Silver Palms again and would recommend it to anyone who needs guest house accommodation at Silver Lakes.

Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Als wat ek nodig het.

Dis asof nog ‘n venster die vertrek minder donker kan maak. Dis al.

Quintin S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin S

Ons kort kuier was ongelooflik lekker.

Ek beleef Silver Palms Guest House aan, vir enige iemand wat blyplek soek in Pretoria, van diens tot ligging - als was tops.

Sandra B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Gerieflik en netjies.

Silver Palms Gastehuis was maklik om te bereik, skoon, netjies en gerieflik ingerig en het aan al ons behoeftes voorsien. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat akkommodasie in Pretoria benodig.

Simon Mavila T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon Mavila T

A wonderful accommodation.

Thank you for good service.

Hardus M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus M

Veilig, baie goeie diens en kon nie beter slaap nie.

Elke oggend ontbyt in die kamer was rêrig fantasties en elke oggend was 'n ander tipe ontbyt, en altyd afgelewer deur Oom Piet met 'n glimlag. Rêrig lekker stil, kon lekker slaap en plek baie netjies. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand om daar te bly, jy sal met ope hande ontvang word! Dankie aan Silver Palms vir 'n heerlike week!

Heidi S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

"The Links" was fantasties!! Bo ons verwagtinge gewees.

Ons was oorgeskuif van Silver Lakes na The Links - dit was fantasies!! Die diens, kos en verblyf was alles van TOPGEHALTE!!!! Baie dankie ! Sal enige tyd Die Links aan beveel !!! Barrie en Heidi Smit - Dundee, Natal

Joan S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joan S

Teleurstellend.

Ons sien altyd uit om in Silver Lakes te bly omdat ons vertroud is met die omgewing en die lewensstyl. Ons bly gewoonlik by Villa la Vie maar die rookreuk in die kamers was nie lekker nie. Ons probeer toe Silver Palms. Ons is haastig ontvang en in die opgeknapte dubbelmotorhuis-kamer aan die buitekant van die huis in geneem. Om die minste te sê is dit "threadbare" veral die badkamer. Heeltemal sonder karakter maar wel baie skoon. Ontbyt is in ons kamer op koue borde bedien. My man voel ek moet niks sê nie en net nie weer gaan nie, maar dit voel nie vir my reg nie. Ons was die naweek in Potch en dit was puik, vir die helfte van die prys.

Silver Palms Guest House se terugvoer

Hi Joan
Ek is jammer dat jy so dink. Hierdie kamers is deur n argitek ontwerp en aangebou. Dit is nie net omskep nie. Die kamer en badkamer is ruim en baie skoon soos jy gesê het. Ons is wel in die proses om die badkamer oor te teel. Ek het persoonlik die ontbyt voorberei en het verseker die borde warm gemaak en self aan julle bedien. Miskien het julle te lank gevat voor julle begin eet het. Al die mense wat hier bly geniet die ontbyt baie omdat ons regtig moeite doen daarmee. Jy is die heel eerste persoon wat die opmerking gemaak het. As julle weer kom sal ons julle in een van ons ander kamers huisves en 'n 25% afslag aanbied.
Groete Pieter

Silver Palms Guest House
Laetitia D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia D

Incorrigible.

Wow, Silver Palms was 'n fees!

Amanda W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Volledig toegerus met al die nodige fasiliteite. Baie privaat en gerieflik.

Ons verblyf by die Silver Pals was uitstekend. Ons was vriendelik ontvang en die geriewe was aan ons uitgewys. Die kamer beskik oor al die nodige fasiliteite en toerusting wat dit 'n baie gerieflike selfsorg aanslag gee.

Carrall B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrall B

Would stay again and tell anyone else to stay here

Excellent, could not fault the people or the B&B!

Anzelle D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anzelle D

'n Netjiese kamer, maar die badkamer en ontbyt was teleurstellend!

Die kamer is ruim en alles was baie skoon en netjies. Die ontbyt is nie wat 'n mens verwag van 'n 4-ster B&B nie en die badkamer kom oud voor.

Anel S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel S

Ontbyt was 'n groot teleurstelling.

Lekker geslaap, maar ontbyt was glad nie op standaard nie.

Frank B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank B

Dit voldoen aan my verwagting. Privaat, skoon en goeie sekuriteit.

Dankie, sien die sterre hieronder.

Alice D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice D

Lovely place

Well looked after accommodation set within beautiful surroundings.

Christa K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Vyf-ster! Wat meer kan ek sê?

Dit was so maklik om deur LekkeSlaap te bespreek - sal dit in die vervolg weer doen. Baie dankie!

Hester K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Dit was baie lekker en baie veilig.

Dit was asof ons by die huis was. Daardie skildery van die Waterbokke het ons oog gevang. Baie dankie aan Pieter en Marthie, julle was baie gasvry.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagle-weg 105, Silver Lakes, Pretoria, 0054, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHT2Kuoygacvil6mHIJHBk0AoXEqDB3l6OMYlmSOTFDCJh4MBYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 105 Glen Eagle Drive Silver Lakes 0054 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.778894657585 28.367874026299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang