Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Palms Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Korrels S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Sorgeloos! Soos om by die huis te kom. Dit was heerlik. Skoon, gemaklik - snoesig. Hektoegang/veiligheid 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goeie blyplek. Vriendelike blyplek, goeie beligging en skoon blyplek. Het die verblyf die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Na. Netjies en skoon, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol F
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Die plek het so bietjie verwaarloos gevoel. Sal nie weer kom nie. Die kamer was netjies, maar daar was 'n paar dinge wat kan verbeter. 1. Die TV het nie gewerk nie, het kom regmaak na gevra het. 2. Nie ontbyt gekry vir die eerste 3 oggende nie, het betaal vir bed en ontbyt. 3. Geen melk of suiker nie. 4. Geen ekstra toiletpapier nie. 5. Water nie warm gewees die eerste aand nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bertie Van Zyl Edms V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Great accommodation. Room was clean, staff was friendly and location was beautiful. Perfect for a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Du Toit O
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Het meer verwag. Nie heeltemal wat ons verwag het. Was nie sleg nie, maar ook nie goed nie. Die kamer wat ons gekry het, was nie wat ons bespreek het nie - lyk nie soos op die foto's nie. Het gebel oor die aircon remote wat nie in die kamer was nie, en niks het verder gebeur nie. Vermoed die aircon is stukkend. Het gesukkel om by die hek te kom, en niemand was enige tyd by hulle ontvangs nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich K
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jun 2024

Nie wat 'n mens verwag in die omgewing en beskrywing nie. DStv baie swak aangesien dit ge-stream moet word. Wag steeds vir ontbyt. Was gereël vir 07h00. Het vertrek na lughawe 07h15 nadat daar geen beweging of enige persoon was om te laat weet waar ontbyt is. Sal seker ook nooit die waarde van ontbyt terugkry wat betaal is nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagle-weg 105, Silver Lakes, Pretoria, 0054, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHT2Kuoygacvil6mHIJHBk0AoXEqDB3l6OMYlmSOTFDCJh4MBYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 105 Glen Eagle Drive Silver Lakes 0054 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.778894657585 28.367874026299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang