Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Palms Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagle-weg 105, Silver Lakes, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria.

Daar is 6 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die eenhede het en suite-badkamers en 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi.

Persoonlike diens en gerief is ons hoogste prioriteit. Die eiendom is sentraal geleë naby 'n aantal winkelsentrums, toprestaurante en ander geriewe met maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Korrels S
Saam met vriende
5.0
Sorgeloos! Soos om by die huis te kom. Dit was heerlik. Skoon, gemaklik - snoesig. Hektoegang/veiligheid 100%.
Jul 2024
Johan P
Saam met vriende
5.0
Goeie blyplek. Vriendelike blyplek, goeie beligging en skoon blyplek. Het die verblyf die moeite werd gemaak.
Mrt 2024
Dimitri D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Lekker gekuier en sal weer besoek.
Sep 2023
Mmaphuti M
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Excellent, we loved everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Nerine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker snoesig en warm. Ons het vreeslik lekker gebly. Ontbyt was heerlik en het lekker snoesig en warm geslaap.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Glen Eagle-weg 105, Silver Lakes, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Gaste dink Silver Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eagle-weg 105, Silver Lakes, Pretoria, 0054, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHT2Kuoygacvil6mHIJHBk0AoXEqDB3l6OMYlmSOTFDCJh4MBYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 105 Glen Eagle Drive Silver Lakes 0054 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.778894657585 28.367874026299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang