Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Stream Studio

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-venues.

Die landgoed se sekuriteit is topgehalte en dit bied ook 'n pragtige ontspanningsarea met 'n dammetjie, groen grasperke en speelplek vir kinders.

Dié ateljee het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus en koffie, tee en beskuit word voorsien.

Die ateljee het 'n TV met Netflix en WiFi.

Die kamer lei na 'n privaat balkon waar gaste koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel, maar het 'n privaat ingang vanaf die straat via 'n spiraaltrap.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Adriaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ongelooflik skoon en netjiese verblyf. Baie veilig en amazing.
May 2024
Lindie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2024
Esmari A
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik, privaat en veilig! Ons het baie lekker gebly. Dis in 'n veilige area, dis netjies en privaat en skoon. Alles wat mens nodig het. Naby die...
Sien meer
Dec 2023
Erik L
5.0
Great location and value for money. The stay was great, the location was great and the security was perfect, giving peace of mind. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Marlie N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Dit is my tweede keer wat ek hier oorslaap en geniet dit elke keer.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Silver Stream Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHuAUXvTQSHYrx3CFzpcf0P3ZWPNrBkr13VT4i3oQNr2Vop5Pz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 135 Jaguar Crescent Hazeldean 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.780121096154 28.368511425795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang