Silver Sunsets
Beskrywing
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die skuifdeure bied toegang tot die onderdakstoep met buitemeubels en die tuin. Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, bank, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV. Die woonstel het 'n privaat binnehof met 'n Weber.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf in 'n baie rustige woonbuurt is en nie geskik is vir geleenthede, byeenkomste, partytjies of nie-inwonende besoekers vir die veiligheid en rustigheid van al ons gaste. Woonstelle word buite die perseel via kringtelevisie gemonitor. Musiek of TV's wat buite die woonstelle gehoor kan word, word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 21:00 tot 08:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonsstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het banke en 'n platsekrm-TV. Hierdie eenheid het toegang tot die dak wat stoepmeubels en gesaamentlike braai-geriewe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf in 'n baie rustige woonbuurt is en nie geskik is vir geleenthede, byeenkomste, partytjies of nie-inwonende besoekers vir die veiligheid en rustigheid van al ons gaste. Woonstelle word buite die perseel via kringtelevisie gemonitor. Musiek of TV's wat buite die woonstelle gehoor kan word, word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 21:00 tot 08:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbakeenheid. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en die gaste badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het banke en 'n platskerm-TV. Die eenheid het toegang tot 'n balkon wat buitemeubels en braai-geriewe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf in 'n baie rustige woonbuurt is en nie geskik is vir geleenthede, byeenkomste, partytjies of nie-inwonende besoekers vir die veiligheid en rustigheid van al ons gaste. Woonstelle word buite die perseel via kringtelevisie gemonitor. Musiek of TV's wat buite die woonstelle gehoor kan word, word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 21:00 tot 08:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang