Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Thorn House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lesego S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Impressed with everything and definitely worth it. The location was perfect and close to Kruger National Park, with the swimming pool to cool down during hot days. Thoughtful touches made us feel right at home. Precious ensured that the house was immaculate on a daily basis. Thank you for your kindness. I really appreciate your quick responses and helpful recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shainah-lee L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely. Pleasant. Comfortable. Absolutely wonderful! Would highly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Dit was ok. Het ok gebly, maar sal nie weer daar boek. Het dalk te veel verwag, maar vir dit wat jy per nag betaal en dit wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chrezelda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige woonplek. Alles was perfekt, presies soos op die advertensie. Die beligting in die kombuis kan bietjie beter wees, maar verder was alles net reg. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Silver Thorn House
Baie dankie dat jy Silver Thorn House gekies het. Dit was ons plesier om julle te huisves en ons hoop julle besoek ons gou weer.

Thabiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Great stay. Beautiful stay, highlight was the animals coming over for feeding. Would be nice to have a section that says "4×4 or SUV preferable" as the roads are sketchy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie gerieflik. Ons het die vakansie baie geniet. Alles is tot jou beskikking wat ook al jy benodig. Die eienaar is baie hulpvaardig indien daar 'n probleem is. Die plekkie voel soos huis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Netjiese, waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Vir seker 1 van die beste plekke in Marloth.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joop S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Pleasant. Pleasant, the owner is available and everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustige skoon en baie gemaklike verblyf! Silver Thorn House sal ek aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige en gemaklike vakansie wil beleef. Die huis is toegerus met van die beste. Wild is volop in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Silver Thorn House
Baie dankie dat jy Silver Thorn House gekies het. Dit was ons plesier om jou te huisves en ons hoop jy besoek ons gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pofadderstraat 2598, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a02280936b835af912d1205a5b80175b6c00597826acbc718a8105c5384f4ef5eac64b0fe7cadb1b62e0d10b8b0a402b955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2598 Pofadder Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.3451387 31.7904945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang