Silver Tree Guest Room
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Silver Tree-rylaan 34, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Tree Guest Room is 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Roodekrans, Roodepoort. Dit is ideaal naby plaaslike besienswaardighede, staproetes en restaurante en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n spa-bad, stort en wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kamer het oorgenoeg kasruimte, 'n sitarea, slim-TV, gratis WiFi, 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n dekarea met uitsigte oor die omliggende landskap, perfek om sonsondergange of 'n vroeë oggendkoffie te geniet. Daar is ook 'n boma en draagbare houtvuurbraai teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wynand Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Silver Tree-rylaan 34, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Silver Tree Guest Room het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Silver Tree-rylaan 34, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng