Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Views

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bertie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing. Excellent, will definitely recommend Silver Views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die fasiliteite is uitmuntend. Sal dit 100 persent aan enige iemand voorstel. Absoluut fantasties. Mooiste mooiste plek. Heerlik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Silver Views
Dankie Marina, dit was 'n groot plesier om jou hier te hê!

Thandeka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely great. We were welcomed and assisted so well by our host. The place is safe, quiet, clean and absolutely beautiful. We enjoyed coffee in the morning on the balcony, and our overall stay was great. We didn't want to leave. We will definitely book the accommodation when we go back to Pretoria. 10/10 for everything We are happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nila V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese, skoon en gerieflike selfsorgplekkie. Ek kan Silver Views aanbeveel. Dit is 'n ruim selfsorg-eenheid. Dit is baie mooi eenheid en alles wat jy nodig het, is daar. Dit is naby aan Hazeldean mediese sentrum en naby aan Wilgers Hospitaal. Die eienaar het ons gul ontvang en uit haar pad gegaan om dit vir ons alles maklik en gerieflik te maak. Daar is 'n heerlike stoep met 'n braai. Heerlik privaat. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Silver Views
Baie dankie Nila, dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te hê. Kom asb. weer!

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kuier het ons verwagtinge oortref. Dit was een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Van die kommunikasie vooraf tot by uitklok was seepglad. Die plek is goed beplan, ruim, baie mooi met alles in plek. Heerlike stort en badkamer. Daar was geen kragonderbrekings nie en lugreëling was heerlik in die hitte. Parkering was veilig en 'n heerlike stil omgewing. Die eenheid het 'n lieflike groot stoep met braaier. Sal beslis weer daar bly. Die aandag aan elke detail kon duidelik gesien word. Baie dankie. Die besprekingsagent Laeren het uitstaande diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Silver Views
Baie dankie Marie vir die mooi 'review'. Hoop ek sien julle gou weer.

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Visited PTA to watch the URC final at Loftus. Very neat and tidy place. Perfect for what we needed for our one night stay in PTA. It is private and in a secure complex. All amenities were catered for and more. The host was very friendly and on point with her directions. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ecb63c0f9ad9e4d2d43e6f5c3a18817f48d017b9ff947a7694ee1ca5a145d414bf32002b522ee249b36321a12da9eca335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 9/81 Jaguar Crescent Silver Stream Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781363605591 28.367738317189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang