Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Views is 500 m vanaf Silver Lakes Gholflandgoed in die ooste van Pretoria geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe, die eenheid is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.

Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer, die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n ketel. Gaste kan ook sitplek buite op die patio geniet.

Die Silver Streams-dam is 100 m van die eenheid af vir 'n rustige wandeling of 'n piekniek. Vang en vrylaat hengel word toegelaat.

Die landgoed is gesinsgeoriënteerd en jy sal dikwels kinders op hul fietse sien en gesinne wat met hul honde stap.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe op die perseel geniet.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry en visvang in.

Daar word 'n nuwe huis langsaan gebou. Rustige ure van 16:00 tot 08:00 en naweke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anne B
Saam met lewensmaat
5.0
Very good! We had a very good stay at Silver Views. Antoinette was a great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Bertie B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Excellent, will definitely recommend Silver Views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marina V
5.0
Die fasiliteite is uitmuntend. Sal dit 100 persent aan enige iemand voorstel. Absoluut fantasties. Mooiste mooiste plek. Heerlik gemaklik.
Jul 2024
Thandeka S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely great. We were welcomed and assisted so well by our host. The place is safe, quiet, clean and absolutely beautiful. We enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Nila V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese, skoon en gerieflike selfsorgplekkie. Ek kan Silver Views aanbeveel. Dit is 'n ruim selfsorg-eenheid. Dit is baie mooi eenheid en alles wa...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Gaste dink Silver Views het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ecb63c0f9ad9e4d2d43e6f5c3a18817f48d017b9ff947a7694ee1ca5a145d414bf32002b522ee249b36321a12da9eca335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 9/81 Jaguar Crescent Silver Stream Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781363605591 28.367738317189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang