Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Views is 500 m vanaf Silver Lakes Golf Estate in die ooste van Pretoria geleë en is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, vakansiegangers- en sakegeriewe. Die eenheid is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eenheid bied slaappplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-leefarea, -sitarea, eetarea en -kombuis. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, lugbraaier en 'n ketel toegerus. Daar is buitesitplek op die stoep.

Die Silver Streams-dam is 100 m vanaf die eenheid en gaste kan daar stap en piekniek hou of op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang.

Die landgoed is gesinsvriendelik en gaste sal gereeld kinders wat fietsry en gesinne wat met hul honde stap, sien.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek op die perseel in. Gaste kan ook die braaigeriewe benut.

Nabygeleë aktiwiteite sluit fietsry, bergfietsry en visvang in.

'n Nuwe huis word tans langsaan gebou. Geen geraas word vanaf 16:00 tot 08:00 en oor naweke toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bertie B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Excellent, will definitely recommend Silver Views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marina V
5.0
Die fasiliteite is uitmuntend. Sal dit 100 persent aan enige iemand voorstel. Absoluut fantasties. Mooiste mooiste plek. Heerlik gemaklik.
Jul 2024
Thandeka S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely great. We were welcomed and assisted so well by our host. The place is safe, quiet, clean and absolutely beautiful. We enjoy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Nila V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese, skoon en gerieflike selfsorgplekkie. Ek kan Silver Views aanbeveel. Dit is 'n ruim selfsorg-eenheid. Dit is baie mooi eenheid en alles wa...
Sien meer
Mrt 2024
Marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier het ons verwagtinge oortref. Dit was een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Van die kommunikasie vooraf tot by uitklok was se...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Gaste dink Silver Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaguar-singel 9/81, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ecb63c0f9ad9e4d2d43e6f5c3a18817f48d017b9ff947a7694ee1ca5a145d414bf32002b522ee249b36321a12da9eca335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 9/81 Jaguar Crescent Silver Stream Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781363605591 28.367738317189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang