Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverdunes

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2024 tot 5 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeb-weg 2129, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silverdunes is in Bettysbaai geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na kort- of langtermynverblyf.

Verblyf word gebied in 2 woonstelle, naamlik See-eenheid en Tuin-eenheid. See-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en Tuin-eenheid kan 2 volwassenes en 'n kind onder 3 jaar oud akkommodeer.

See-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 2 kinderbeddens.

Tuin-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis in elke woonstel is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het 'n etenstafel en 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Bettysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes, en meer, asook verskeie restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Greeb-weg 2129, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeb-weg 2129, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec6ee0409629dff9c01b2a4d7ff186460502b6bbaec67b89ca17f11d09b3ebc319cb46c76db845c4161e7764c26294dffe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 2129 Greeb Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.369832143343 18.880317271949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang