Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverlake Cabin

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silverlake Cabin is 'n moderne selfsorghuis met ononderbroke uitsigte oor Wildernis se Island-meer en Serpentine-rivier, en op die bergreeks wat die area in Hoekwil se rigting omring.

Dié ruim huis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en Franse deure wat na 'n groot dek lei. Die elegante badkamer word met plaasstyl-deure van die kamer geskei en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gaskookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n rooi yskas met 'n waterhouer, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is stapeldeure wat gaste vanuit die leefarea en kombuis na die dek lei waar hulle op sonstoele kan ontspan of by die kroeg kan kuier. Daar is ook 'n aparte braai-dek en uitkyksitplek aan die kant van die huis.

Joga-matte, buitehanddoeke, haardroërs en komberse word voorsien. Die huis het 'n omsetter om te verseker dat die meeste kragpunte tydens kragonderbrekings steeds elektrisiteit verskaf. Daar is ook WiFi met 'n goeie op- en aflaaispoed sodat gaste afstandwerk kan doen al is die krag af.

Silverlake Cabin is enige buitelug-entoesias, natuurliefhebber, voëlkyker of fotograaf se droom. Dit is ook perfek vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of net 'n blaaskans soek.

Gaste kan ook die naweekmarkies besoek, of in George, Wildernis en Sedgefield gaan valskermsweef, kanovaar, voetslaan of die strande besoek. Die bekoorlike dorpie Wildernis en sy buurdorpe op die Tuinroete is naby mekaar geleë en hiér kan gaste verskeie avonture aandurf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lauren C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful cabin in a beautiful place. We loved everything about our stay at Silverlake Cabin, and only wished we had booked for longer!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Emile M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, stil, skoon, perfek. Beste plek vir jou en jou lewensmaat om in die stilte na die natuur te luister, om 'n uitsig te hê wat almal van droom. ...
Sien meer
Mei 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Dit was baie lekker en 'n mooi omgewing. Het lekker gerus en sal definitief weer die plek besoek.
Mei 2024
Britney B
Saam met lewensmaat
5.0
Inviting, snug, comforting, picturesque, and tranquil. Our stay was truly delightful, surrounded by stunning scenery. Each morning, we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Roger R
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven is at Silverlake Cabin. Amazing apartment, beautifully furnished, well kitted out and extremely clean! And the views are out of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silverlake Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat 711, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd386881a30922225f2b3dccb614afee77c10f0153453668e4a752e97061d6ffd2d1b41e57b02a0c233869f2bac2adda4dd1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 711 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.000012240089 22.634570961711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang