Silvermist Wine Estate
Beskrywing
Al die suites het pragtige buite-areas. Die balkon is die perfekte, rustige area om te sit en ontspan in die oggendson met 'n koppie koffie, of 'n glasie wyn met sonsondergang. Daar is uitstekende uitsigte vanaf die slaapkamer en privaat balkon. Die luukse suite is stylvol en gerieflik. Die kamer het groot vensters wat lekker baie natuurlike lig inlaat, sowel as 'n kaggel - die ideale keuse reg deur die jaar. Daar is slaapplek vir 2, 'n stoep, sonstoele, 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is na die oorspronklike herehuis vernoem wat later in the Silvermist Hotel omskep is. Daar is slaapplek vir 2 en gaste kan 'n koninggrootte-bed of 1 groot enkelbeddens versoek. Die kamer het 'n balkon met sonstoele, 'n tafel en stoele - perfek vir ontspan. Gratis koffie en tee word voorsien, sowel as badhanddoeke, linne en japonne. Swemhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke lodge is stylvol versier en bied 'n groot ingangsportaal wat lei na 'n sitarea met 'n kaggel. Die koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens is op 'n verhewe vlak. Die sitarea het skuifdeure wat lei na 'n groot houtdek met asemrowende uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim hotelsuites is deel van die oorspronklike herehuis op die Silvermist-Wynlandgoed en het klassieke dekor en houtkunswerke. Elke suite het 'n kaggel en groot elegante badkamer. Die privaat stoepe bied ongelooflike uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is goed ontwerp en pragtig versier. Die ingangsportaal het 'n leiklipteëlvloer en die kombuis lei na 'n sitkamer met matte en 'n kaggel. Die koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens is verhewe. Die sitkamer lei na 'n groot houtdek met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kom ontspan in die romantiese Constantiaberg- of Vlakkenberg-tuinsuites. Albei is vernoem na die ikoniese bergreeks wat oor die Silvermist Organic Wine Estate and Hotel uitkyk. Ontspan voor die kaggel in die luukse sitkamer of op die groot hemelbed. Die suite bied paartjies die perfekte wegbreek reg deur die jaar. Al die suites het pragtige buite-areas. Die balkon is die perfekte, rustige area om te sit en ontspan in die oggendson met 'n koppie koffie, of 'n glasie wyn met sonsondergang. Daar is uitstekende uitsigte vanaf die slaapkamer en privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons romantiese, warm Deluxe Constantiaberg of Vlakkenberg-gastesuites is vernoem na die berge wat bo die Silvermist-landgoed uittroon. Daar is 'n kleipot-kaggel in die luukse sitkamer en 'n hemelbed in die slaapkamer. Dit is ideaal vir 'n paartjie. Al die suites by Silvermist het lieflike buite-areas. Die balkon is 'n heerlike plek om die oggendsonnetjie saam met 'n koppie koffie of tee, of die sonsondergang saam met 'n glas wyn, te geniet. Die hele landgoed, asook die slaapkamers en balkonne, het pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Onbeperkte WiFi. Ekstra vuurmaakhout en vuuraanstekers. Kroegie wat op versoek aangevul kan word met wyn, vonkelwyn, water, gaskoeldranke, ens. en apart betaal word. Toegang tot die hotelswembad.
Huisreëls
Die kroegie se items moet betaal word voor gaste vertrek.
'n Bababed is teen R250 per nag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang