Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvermist Wine Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Elsebe K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Ongelooflik mooi, baie om te doen, uitstekende wynplase. Ons bly in die Kaap, lekker 2 dae wegbreek, wynplase besoek, Kirstenbosch gaan verken, La Parada Spaanse danse gaan kyk, sal weer volgende keer verder explore.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carlo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Uitstekende diens en natuurskoon. Ons het 'n kamer met 'n bad bespreek omdat ons 'n 10 maande dogtertjie het, maar as gevolg van 'n administratiewe fout het ons 'n kamer met slegs 'n stort gekry. My man het navraag gaan doen. Hulle was ongelooflik behulpsaam en het ons na 'n ander kamer wat baie groter is geskuif sonder enige addisionele kostes. Die personeel is puik en baie behulpsaam. Die weer was ongelukkig bietjie goor maar ons sal verseker terug wees om die landgoed weer te verken. Die kamers is baie mooi, stylvol, netjies, skoon en groot. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
Silvermist Wine Estate
Dear Evelynn, Thank you for your feedback we will make our best effort to see that improvements are made accordingly. Please note the option for filling the Mini Bar is available upon request from our guests. The Silvermist wine tasting facility is currently being renovated. The new tasting facility is due to launch 1st December 2018. La Colombe Fine Dining and Green Vine Restaurant in the Estate are always highly recommended to our visiting guests staying at our hotel. Silvermist and the surrounding areas offer the most beautiful mountain walks, neighboring wine estates and award-winning restaurants. Regards, Silvermist Wine Estate

Christoff D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Baie lekker! Ek en my vroutjie en het lekker oornag by Silvermist met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit was in die koste. Ons sal vir seker aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anelia K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2018

Ons het die verblyf geniet. Dit is 'n baie mooi plek! Die kamers waarin ons gebly het was mooi en het als gehad wat ons benodig het. Personeel was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2018

Daar besef jy net weer hoe groot en ongelooflik die Vader se skepping is. Dit is asemrowend mooi. Die uitsig op die berg met die mis wat so verby beweeg is onbeskryflik pragtig. Tuin is netjies, jy wil net daar sit en ontspan. Die kamers is lekker groot en gerieflik. Beddens slaap lekker. Die badkamer is so groot en skoon met 'n geweldige groot stort en 'n pragtige pootjies bad. Ek het wel 'n probleem daarmee gehad dat die DStv nie KykNet gehad het nie. En die ander ding is, vir die prys wat jy betaal vir die verblyf kon hulle regtig maar ontbyt ingesluit het, want om R250 vir 'n bord ontbyt te betaal is buitensporig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Arnau V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2018

'n Mooi kamer en 'n mooi uitsig kan nie opmaak vir onbevredigende kliëntediens nie. Silvermist Wine Estate was in 'n groot mate 'n teleurstelling. Die woon-eenheid was baie netjies, maar selfs in gastehuise teen helfte van die prys word daar gewoonlik ietsie persoonliks aangebied. Hier was niks. Nie 'n sjokoladetjie nie, nie 'n peppermint nie, selfs die yskas was leeg. Toe ons by die restaurant wou gaan hoor waar ons 'n bottel wyn kan koop, het hulle ons verwys na die Pick 'n Pay, ongeveer 6 km vandaar. Dit lyk net asof niemand omgee om uit hulle pad te gaan nie. Boonop het die bestuur die badprop verwyder, om water te spaar, maar dit was tevergeefs of ons iemand kon kry om ons te help met 'n badprop. Na ongeveer tien oproepe van hulle navrae en nuttelose pogings om met die eienaars kontak te maak, het ons maar ons eie plan gemaak en watte gebruik in die plek van die prop. Die tweede aand (nadat ons gehoop het dat hulle tog deur die dag 'n prop sou neersit) het ons besluit om nie weer ons tyd te mors om te probeer om 'n prop in die hande te kry nie. Die skuld hiervoor is later op die skouers van die skoonmakers geplaas. Na my mening lê die skuld by die bestuur wat onbereikbaar is na-ure. Hoewel daar mooi uitsigte op die landgoed is, is die kamer wat aan ons toegeken is se enigste uitsig 'n klomp bome. Bome is mooi, behalwe as die webtuiste mens onder die indruk bring dat jy oor die berge gaan uitkyk. Volgende keer sal ons beter navorsing doen en meer resensies lees en waarskynlik eerder in 'n gastehuis tuisgaan waar ontbyt ingesluit word en tariewe meer bekostigbaar is.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zamo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

'n Stukkie paradys. Luukse gastehuis en lekker naby alles. Die kos is uit die boonste rakke! Parkeerplek is veilig en die algehele uitsig is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
Silvermist Wine Estate
Dear Zamo Thank you for the positive review! We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future. The Mountain Lodge has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch our accommodation at Silvermist Hotel. Best Regards, Silvermist Hotel Reservations

Freddie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2016

Die ligging is fantasties, maar die diens was nie so goed nie. Silvermist Mountain Lodge is geleë in 'n pragtige deel van die Kaap. Ons het daar oornag op oujaarsaand met die gevolg dat die diens wat ons ondervind het nie so goed was nie. Maar ek sal dit weer besoek op 'n ander geleentheid om te ondervind hoe die diens moet mees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Tessa
Silvermist Wine Estate
Dear Freddie, Thank you for your helpful feedback. We hope to welcome you back to Silvermist Organic Wine Estate in the near future. It is only my pleasure to inform you that an entirely new dynamic team is now in place under new management, not only in the housekeeping department but also new friendly faces at Reservations. Our focus is to provide excellent customer service and ensure visitors to Silvermist Wine Estate have a wonderful experience. The Mountain Lodge Accommodation has undergone numerous interior upgrades and renovations have been underway since January 2016. We are very excited to launch it as a unique Boutique Hotel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R3 100
R3 100 R2 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb46c350bee83f28b79160e2aa375ddeaab2c7f8f305e3948dfefda04ae81b047310f188d5a02a0ca29ff1a27678418e6a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 325 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 0A Hout Bay Road Constantia 7808 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.015230315452 18.402837216854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang