Silvermist Wine Estate
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 15 Des 2024.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 950R2 963 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande gehalte.
Ons pragtige, ruim suites is hoog op die landgoed geleë sodat jy die magiese uitsigte oor die vallei en op die Twaalf Apostels kan gadeslaan. Al die suites en beide kothuise het groot stoepe en houtdekke. Ons Hotel Garden Suites het kaggels, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies.
Die 2 Ridge-suites is ruim en het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel broodrooster, 'n klein wasbak en 'n yskas vir drankies wat ideaal is vir 'n eenvoudige middagete.
Die wêreldbekende La Colombe Restaurant wat fynproewersetes bedien is ook op die landgoed geleë. Besprekings is noodsaaklik by hierdie luukse instansie.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensie-venue, 'n daaglikse wasgoeddiens van 08:00 tot 16:00, WiFi, en 24 uur-sekuriteit met elektriese omheining en laserstrale in. Gaste kan staproetes in die berge aanpak, en geniet toegang tot Tafelberg Nasionale Park.
Plaaslike besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Constantia se wynroete, gholfbane en strande is net 20 minute se ry van ons af. Kirstenbosch Botaniese Tuin, winkelsentrums en banke is net 10 minute se ry van hier af, en ons is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermist Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Valley Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtbaaiweg 0A, Constantia, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang