Silvermoon Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elize W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het basies net daar geslaap. Nooit weer nie!
Lees meerSilvermoon Self-catering se terugvoer
Elize,
Parkering: Daar is wel 'n parkering per eenheid. Daar is geen reelings vooraf getref vir 2 voertuie en 'n sleepwaentjie. Ons het dit aan julle genoem en reelings getref dat julle voldoende parkering het.
Woonstel: Ons het vir jou geskakel en gevra of julle die eenheid op grondvloer sonder see-uitsig wat julle bespreek het wil omruil vir die eenheid op die eerste vloer met see-uitsig. Die woonstel is 120m2 wat wel nie piepklein is nie.
Die woonstel is glad nie vinnig en slordig aangebou nie. Ons het die eiendom al van 2018 en het dit baie verbeter. Julle is die eerste gaste wat hierdie probleem ervaar. Die kamers is verseker nie donker maar het wel nie see-uitsig nie.
Die beddegoed is verseker nie oud nie, enige persoon is welkom om dit te kom ondersoek. Ons was merke af met gaste wat vertrek maar ongelukkig kan ons nie elke keer die mure weer verf nie. Die balkon het 'n tafel met 4 stoele. Die rooster is in 'n laai in die kombuis. Ons maak die braai skoon en pak weer hout in vir nuwe gaste. As julle 'n probleem met die braai gehad het, kon julle dit dadelik gesê het. Ons het julle verskeie keer gevra of alles reg is en of julle enige iets benodig. Waarop julle bevestig het alles is reg. As julle iets gevra het, het ons dit dadelik gedoen. Ons het julle 'n paar keer gevra of 'n skoonmaker die plek vir julle skoon kan maak.
Ons het nie vinnig geld probeer maak vir die seisoen nie.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
John Pierre V - Mei 2022
Algehele gradering
Great place to stay on the beach.
Silvermoon Self-catering se terugvoer
John Pierre, thank you for your visit. Hope you enjoy your trip.
Minienke D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Jacobus P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid met 'n see-uitsig en balkon met 'n braai.
Christelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige en vriendelike verblyf.
Alicia S - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing.
Silvermoon Self-catering se terugvoer
Alicia baie dankie vir jul kuier by ons. Hoop ons sien jul gou weer.
Janine V - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon, met 'n paar tekortkominge.
Silvermoon Self-catering se terugvoer
Janine, ons is baie jammer vir die ongerief aangaande die toiletpapier. Jul was welkom om enige tyd nog te vra dan sou ons dit voorsien het.
Baie dankie vir jul persoonlike terugvoering.
Annemie V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker naby die see.
Burger L - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en als wat ons nodig gehad het.
Marie-louise S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike, netjiese, gasvrye verblyf.
Fanie B - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is ’n heerlike knus atmosfeer, meer as wat mens nodig het.
Dialet H - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Als wat mens nodig het is in die eenheid.
Mariette L - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en die gashere was altyd bereid om aan spesiale versoeke te voldoen.
Silvermoon Self-catering se terugvoer
Jammer julle het rooster en braai tang gaan koop, daar is beskikbaar vir die eenheid. Ons sal die internet opneem met Herotel. Ons het reeds 'n 8 MBPS.
Lizette M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was rustig en stil en baie naby die see!
Silvermoon Self-catering se terugvoer
Lizette,
Dit was 'n hartseer oggend toe jul vertrek het. Ons het jul baie gemis die naweek.
Jul sal verseker gou weer moet kom kuier.
Leoni S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Silvermoon Self-catering se terugvoer
Leoni,
Jul is baie welkom
Dit is droom gaste, vriendelik baie netjies. Dit is n groot plesier om sulke gaste te he wat n plek so mooi na kyk. Ons sal jul verseker aanbeveel as gaste
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 133, Glentana, Groot-Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang