Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverpond Lodge

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Janine W
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Samekoms van familie. Alles was in orde, maar die skoonmaak van die eenheid het geskort. Ek sal beslis weer daar bly en Silverpond aanbeveel. Let net asb. op die netheid van die huis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghita R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Ruim huis in 'n pragtige omgewing. Wonderlike ligging en kompleks met 'n pragtige uitsig en 'n ruim woning. Vir die prys en aantal gaste (ons was 7) sou ons 'n skottelgoedwasser verwag, asook 'n beter ingerigte kombuis. Daar is geen DSTV nie, maar wel goeie WiFi. Die huis is ruim en gerieflik, maar kort wel bietjie aandag. Die dak het gelek in die kombuis, daar is krake en die verf kort plek-plek, en die wasbakke vloei nie uit nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Diani V
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Baie gesellig ten spyte van. Ons het lekker gekuier, maar die huis was nie baie skoon nie (langpootspinnekoppe en kakkerlakke) asook van die kombuisgerei wat vuil was. Stoofplate het nie almal gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Grant
Silverpond Lodge
Hi Diani, Thank you for raising this with us. We have noticed that our contracted cleaning service was letting us down, and we have subsequently replaced them with a new company. We are also doing a few touch-ups next week to get everything sorted 100%.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pond-keeromstraat 12, Silwerstrand Golf- en Rivierlandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1294ff24fb573c0c4c6f074c0bf71f923e9572e5d10bc1417a31a48c211c8e86de2418010a858a8af779342eab9b9100bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 12 Pond Close Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.8105593 19.85591142209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang